De Zalze Golf Lodge 6

Voeg by Gunstelinge

 

Beskrywing

De Zalze Golf Lodge 6 is 'n luukse selfsorg-eenheid vir 2 gaste in die De Zalze Gholflandgoed in Stellenbosch.

Dié woonstel beskik oor 2 enkelbeddens en 'n en suite-badkamer met 'n stort. Die oopplan-kombuis het 'n stoof, oond, mikrogolfoond, yskas en tee- en koffiemaakgeriewe. Maaltye kan rondom die eetkamertafel geniet word. Gaste kan in die sitkamer ontspan wat 'n TV het en toegang bied tot 'n sonnige stoep wat uitkyk oor die gholfbaan.

Die landgoed het verskeie doendinge soos 'n tennisbaan, swembad, restaurante en wynproe by die Kleine Zalze-kelder. Teen afslag kan gaste 'n potjie gholf speek op die bekende De Zalze gholfbaan. Die lodge is net 3 km vanaf sentraal Stellenbosch en 36 km vanaf Kaapstad Internasionale Lughawe:

Slaapplek

'n Bespreking by De Zalze Golf Lodge 6 sluit in:

2 x Enkelbed / Driekwartbed

Kenmerke

  •  Afrikaans
  •  Swembad
  •  Veilige Parkering
  •  Gratis WiFi

Aktiwiteite Naby

  •  Perdry
  •  Visvang
  •  Voëlkyk
  •  Wynproe
  •  Fietsry
  •  Begeleide Wandelpaaie
  •  Bergfietsroetes
  •  Swem
  •  Tennis

Aktiwiteite op perseel

  •  Wynproe
  •  Swem
  •  Tennis

Badkamer

  •  Bad
  •  En-suite
  •  Stort
  •  Seep

Betaalopsies op Perseel

  •  Elektroniese Fondsoorplasing

Elektriese Toebehore

  •  Yskas
  •  Mikrogolfoond
  •  Oond
  •  Stoof

Geriewe

  •  Lughawe-pendeldiens Op Versoek
  •  Spa-behandelinge
  •  Swembad
  •  Geen Rook Binnenshuis
  •  Malaria-vrye streek
  •  Masseer- en Skoonheidsterapie
  •  Restaurant op Perseel
  •  Satelliet-TV
  •  Selfsorg
  •  Gratis WiFi
  •  WiFi

Hier praat ons

  •  Afrikaans
  •  Engels

Kamergeriewe

  •  Lugversorging

Parkeerplek

  •  Veilige Parkering

Vermaak

  •  Eksklusiewe DSTV

Kaart Meer oor die omgewing 

Gaste wat na De Zalze Golf Lodge 6 gekyk het, het ook belangstelling getoon in die volgende lekke plekke:

Vanaf R2 500 per nag (plek vir 2)

Aanvaar aanlynbetaling deur LekkeSlaap.co.za   
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za