LEKKE
PLEKKE
LEKKE
PRYSE
LEKKE
VEILIG
 by De Zicht 552 | LekkeSlaap
+12

De Zicht 552

2 resensies
Selfsorg
  • Kapasiteit: 4 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 23:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Sylvia-straat, Milnerton, 7441, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Vanaf R650 per nag (plek vir 4)

Beskrywing

De Zicht 552 bied gerieflike selfsorgverblyf in 'n woonstel wat smaakvol versier is. Dié eenslaapkamerwoonstel is op die Dezicht Landgoed in die Richwood-woonbuurt in Kaapstad geleë. Dit is in die voorheuwels van die Durbanville-heuwels.

Die woonstel beskik oor 1 slaapkamer en 1 badkamer. Die slaapkamer het 'n koningingrootte-bed en die badkamer het 'n stort, wasbak en 'n toilet.

Die kombuis is volledig toegerus vir selfsorg met 'n stoof, oond, yskas-vrieskas, mikrogolfoond, eetgerei, breekware, wasmasjien en 'n tuimeldroër. Die sitarea het 'n slaapbank en 'n platskerm-TV met sekere DStv-kanale.

Die leefarea lei na 'n balkonarea met stoepmeubels en 'n draagbare braai. Die belkon bied 'n uitsig op Tafelberg.

Die landgoed is 21 km vanaf die Kaapse middestad, 9,9 km vanaf Canal Walk Winkelsentrum en 10, 9 km vanaf Bloubergstrand. Gaste kan wynplase en restaurante in die area besoek.

Slaapplek

’n Bespreking by De Zicht 552 sluit in:

Koningingrootte-bed
Slaapkamer 1
Plek vir 2 persone
1 xKoningingrootte-bed
Dubbelslaapbank
Area 1
Plek vir 2 persone
1 xDubbelslaapbank

Kenmerke

Afrikaans
Swembad
Braaiplek
Veilige Parkering
Gratis WiFi
Konferensiegeriewe

Geriewe

  • Spa-behandelinge
  • Swembad
  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Malaria-vrye streek
  • Restaurant op Perseel
  • Selfsorg
  • Gimnasium
  • Gratis WiFi
  • Konferensiegeriewe
  • WiFi

Aktiwiteite Naby

  • Perdry
  • Wynproe
  • Fietsry
  • Bergfietsroetes

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Konferensiegeriewe

  • Lugversorging

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • 24-Uur Sekuriteit
  • Agter Elektriese Hek
  • Onderdakparkering

Betaalopsies op Perseel

  • Elektroniese Fondsoorplasing

Opsomming van Resensie

5 uit 5van 2 resensies vir De Zicht 552
Netheid
5.0/5
Diens
5.0/5
Ligging
5.0/5
Veiligheid
5.0/5
Waarde vir geld
5.0/5

Ligging

  • Sylvia-straat, Milnerton, 7441, Wes-Kaap
  • Gaste dink De Zicht 552 het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf R650
per nag (plek vir 4)
Vanaf R650
per nag (plek vir 4)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 4 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 23:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Sylvia-straat, Milnerton, 7441, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://d288tngog90ix0.cloudfront.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAu1HYrUEyLBfYhvFjssnlFOSFgpHz1BJNbXmeyWYlvBRcbYBANF?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format Vanaf R650  per nag (plek vir 4) 2 5 1 5 Sylvia Street Milnerton 7441 Wes-Kaap 086 999 0018 14:00-23:00 10:00 -33.828955826379 18.547935149351
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!