Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Deale Road Guesthouse

Gastehuis

Opsomming van Resensie

4.9 uit 5van 11 resensies vir Deale Road Guesthouse
Netheid
5.0/5
Diens
5.0/5
Ligging
4.9/5
Veiligheid
4.9/5
Waarde vir geld
4.8/5
Tiaan V - Des 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Tiaan V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Aangenaam.

Baie lekker en aangenaam.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Neels N - Des 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Neels N
Saam met eggenoot / lewensmaat

Sal weer daar kuier.

Net oor geslaap maar baie lekker.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Niel F - Nov 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Niel F
Saam met eggenoot / lewensmaat

We stopped on our way to Wilderness.

Lovely. Very simple and ideal for a halfway stop.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Wynand P - Jul 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Wynand P
Gesin met tieners

Lekker gastehuis met ruim vertrekke, goed ingerig.

Ons het Deale gastehuis gebruik as 'n oornagfasiliteit terwyl ons gereis van die Kaap na Limpopo. Alles was gerieflik skoon en netjies. Ons moes wel 2 kamers bespreek aangesien hulle ons nie kon akkommodeer om ons hele gesin (ons is 4) in een kamer te pas nie. Dit was nie vir ons 'n probleem nie aangesien ons kinders al ouer is. Net iets oom in gedagte te hou as iemand jonger kinders het.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Herman E - Mrt 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Herman E
Saam met eggenoot / lewensmaat

Uitstekend, sal weer gaan.

Baie goeie plek om oor te slaap. Alles was baie skoon en netjies.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Suretha G - Feb 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Suretha G
Saam met eggenoot / lewensmaat

Luuks, ruim en gerieflik!

Smaakvolle groot kamer met baie kaste en suite met groot bad en stort. Gerieflike bed!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Riaan C - Des 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Riaan C
Saam met eggenoot / lewensmaat

Ons het lekker uitgerus by die gastehuis.

Die verblyf was goed toegerus en lekker ruim. Die ligging van die gastehuis was perfek en maklik/vinnig toegantlik vanaf die N1.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Rocco N - Okt 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Rocco N
Enkelreisiger

Goeie diens en netjies. Dankie.

Sal beslis aanbeveel.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Yolandi R - Jul 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Yolandi R
Saam met eggenoot / lewensmaat

Stylvol en gerieflik.

Die eienaar is baie op die ball. Alle inligting was vooraf deurgegee op WhatsApp. Ons kon maklik die plek kry, alles was reg en soos geadverteer, en ons kon in en uitklok sonder om 'n persoon te sien. Baie gerieflik as mens laat kom of vroeg vertrek. Die eenheid was baie stylvol gemeubileer en knus aan die binnekant. Die tuin is ook omhein vir die met troeteldiere, maar die tuin is nie afgekamp van die parkeerplek nie, so hou maar steeds 'n oog.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Hendrik L - Jun 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Hendrik L
Besigheidsreis

Baie netjies.

Baie lekker plek. Skoon en netjies. Die gasheer kommunikeer goed en is hulpvaardig.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Annamarie V - Des 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Annamarie V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Lekker uitgerus.

Tuin baie mooi en netjies.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Vanaf
R725
per nag, vir 2 mense
Vanaf
Vanaf R725
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R725
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 6 persone
  • Inkloktyd: 15:00 tot 21:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Deale-straat 19, Bayswater, Bloemfontein, 9301, Vrystaat
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA94abbfd6bf4284cbf67f308c7c876054670be4399a83e2c4474f65c2c531296271be22dc81d74e61a61cf81f84fa24a69096?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R725 per nag, vir 2 mense 11 5 1 5 19 Deale Road Bayswater 9301 Vrystaat 021 201 8901 15:00-21:00 10:00 -29.084663810294 26.22798278929