Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Debby's Place

Selfsorg
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 3 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Blouhaak-singel 27, Dowerglades, Edenvale, 1609, Gauteng
  • Geen kinders onder 18
  • Vanaf R700 per nag (plek vir 3)

Beskrywing

Debby's Place is 'n suite op die eerste verdieping van die eienaar se woonerf in Edenvale. Dié verblyf is in 'n veilige omgewing en is sentraal geleë 15 km vanaf die lughawe.

Dié eenheid het slaapplek vir 2 gaste en beskik oor 1 slaapkamer, 1 badkamer, 'n studeerkamer, kombuisie en 'n leefarea. Die slaapkamer het 'n dubbelbed. Die badkamer het 'n bad, stort, toilet en 'n wasbak. Daar is ook 'n enkelslaapbank in die studeerkamer.

Die kombuisie is eenvoudig toegerus met 'n yskas, mikrogolfoond, ketel, eetgerei en breekware. Tee, koffie en melk word voorsien. Die eetarea het sitplek vir 6 en dit sitkamer het 'n gemaklike sitkamerstel en 'n TV met sekere DStv-kanale. Gratis WiFi is beskikbaar. Veilige parkeerplek is beskikbaar en die eenheid het 'n privaat ingang. Troeteldiere word nie toegelaat nie.

Taxi- en Uber-dienste is beskikbaar, asook kosafleweringsdienste van plaaslike restaurante.

Slaapplek

’n Bespreking by Debby's Place sluit in:

Dubbelbed
Slaapkamer 1
Plek vir 2 persone
1 xDubbelbed
Enkelslaapbank
Area 1
Plek vir 1 persoon
1 xEnkelslaapbank

Kenmerke

Afrikaans
Swembad
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • ADSL-lyn
  • Swembad
  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Malaria-vrye streek
  • Satelliet-TV
  • Selfsorg
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Maaltye Aangebied

  • Tee

Konferensiegeriewe

  • Internet
  • Televisie

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Agter Elektriese Hek
  • Onderdakparkering
  • Parkering Van Die Straat Af

Betaalopsies op Perseel

  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Badkamer

  • Bad
  • Stort
  • Seep
  • Toiletware

Eenheidgeriewe

  • Verekombers
  • Waaier
  • Klein kombuis
  • Sitkamer

Elektriese Toebehore

  • Yskas
  • Haardroër
  • Strykyster
  • Mikrogolfoond

Vermaak

  • Eksklusiewe dstv
  • Tv

Opsomming van Resensie

4.9 uit 5van 5 resensies vir Debby's Place
Netheid
4.8/5
Diens
5.0/5
Ligging
4.8/5
Veiligheid
5.0/5
Waarde vir geld
4.8/5

Ligging

  • Blouhaak-singel 27, Dowerglades, Edenvale, 1609, Gauteng
  • Gaste dink Debby's Place het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R700
per nag (plek vir 3)
Vanaf
Vanaf R700
per nag (plek vir 3)
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 3 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Blouhaak-singel 27, Dowerglades, Edenvale, 1609, Gauteng
  • Geen kinders onder 18
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAhXFiClMNrU70XZz6Geh1HsxT3GdB3nGmKNMqALEGuQTx0FOfvc?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R700 per nag (plek vir 3) 5 5 1 5 27 Blouhaak Crescent Dowerglades 1609 Gauteng 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -26.13976 28.13495