Deep Blue Oyster

Voeg by Gunstelinge

 

Beskrywing

Deep Blue Oyster is 'n selfsorgwoonstel in die luukse Kampsbaai, aan die Atlantiese Kuslyn. Die kompleks is 2,5 km van Kampsbaai se strand af net 'n kort rit vanaf ander besienswaardighede.

Die woonstel het 2 verdiepings en bied slaapplek aan 4 gaste. Daar is 2 slaapkamers en 2 badkamers en die eenheid is ideaal vir 2 volwassenes en 2 kinders. Die hoofslaapkamer het 'n koninggrootte-bed en 'n en suite-stort met 'n wasbak en toilet. Die tweede slaapkamer het 'n groot dagbed en toegang tot n badkamer met 'n bad, wasbak en toilet.

Die kombuis is ten volle toegerus met toebehore van bekende handelsmerke om mee kos te kook, wasmasjien en 'n tuimeldroër. Die oopplan-leefarea het 'n TV met Netflix. Dié area lei na die balkon met 'n see-uitsig.

WiFi is in die woonstel beskikbaar. Die kompleks bied 'n gemeenskaplike braaigeriewe, 'n swembad en veilige parkeerplek.

Slaapplek

'n Bespreking by Deep Blue Oyster sluit in:

Slaapkamer 1 - Huisves 2 persone
1 x Koninggrootte-bed

Slaapkamer 2 - Huisves 2 kinders
1 x Kindermatras vir 2

Kenmerke

  •  Swembad
  •  Braaiplek
  •  Veilige Parkering

Aktiwiteite Naby

  •  Visvang
  •  Voëlkyk
  •  Fietsry
  •  Bergfietsroetes
  •  Swem

Aktiwiteite op perseel

  •  Swem

Badkamer

  •  Bad
  •  En-suite
  •  Stort

Betaalopsies op Perseel

  •  Elektroniese Fondsoorplasing

Elektriese Toebehore

  •  Yskas
  •  Mikrogolfoond
  •  Oond
  •  Stoof

Geriewe

  •  Swembad
  •  Braaiplek
  •  Kombuisgeriewe
  •  Geen Rook Binnenshuis
  •  Selfsorg
  •  WiFi

Hier praat ons

  •  Engels

Konferensiegeriewe

  •  Lugversorging

Parkeerplek

  •  Veilige Parkering
  •  Agter Elektriese Hek
  •  Parkering Van Die Straat Af

Kaart Meer oor die omgewing 

Gaste wat na Deep Blue Oyster gekyk het, het ook belangstelling getoon in die volgende lekke plekke:

Vanaf R2 900 per nag (plek vir 4)

Aanvaar aanlynbetaling deur LekkeSlaap.co.za   
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za