Chelsea Bewarea Akkommodasie by Deer Park Guest House | LekkeSlaap
+38

Deer Park Guest House

12 resensies
Gastehuis
Kamer 2
was R700
Vanaf R560
per nag (vir 2 persone)
  • Plek vir 2 persone
  • Kamer in Gastehuis/B&B
  • 1 x Dubbelbed
  • Lees meer
Beskrywing

Ruim dubbelkamer met 'n volledige en suite-badkamer. Ander geriewe: TV met sekere DStv-kanale, waaier, haardroër, muurkluis, en koffie- en teemaakgeriewe. Dié kamer het 'n uitsig oor die tuin en gratis parkeerplek is beskikbaar.

Die eenheid/kamer het
Dubbelbed
Slaapkamer
Plek vir 2 persone
1 xDubbelbed
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Kamergeriewe
Dienste
  • Kamer daagliks skoongemaak
  • Diens op aanvraag
  • Wakker-bel oproep
  • Koordlose internet
Badkamer
  • Bad
  • En-suite
  • Stort
  • Seep
Kamergeriewe
  • Elektriese kombers
  • Waaier
  • Kluis
Elektriese Toebehore
  • Haardroër
Ekstras
  • Tee en koffie skinkbord
Vermaak
  • Boeke en tydskrifte
  • Gedeelde dstv
  • Tv
Tariewe en Ekstras
Prys sluit in

Slegs kamer.

Belasting en Ekstras

Groepbesprekings vir tot 20 gaste word aanvaar.

Kansellasiebeleid - Streng
Ons Covid-19-waarborg: Ons sal altyd ’n 100%-terugbetaling gee indien reisbeperkings weens Covid-19 jou bespreking affekteer. Lees meer
Meer as 1 maand voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Meer as 2 weke voor die inkloktyd 25%van die deposito word terugbetaal
Minder as 2 weke voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Kamer 3
was R700
Vanaf R560
per nag (vir 2 persone)
Beskrywing

Ruim gesinskamer met 'n dubbelbed en 'n enkelbed. Die eenheid het 'n en suite-badkamer met 'n stort. Dubbeldeure lei na die dek waarop ontbyt genuttig kan word afhangende van die weer.

Die eenheid/kamer het
Enkelbed / Driekwartbed Dubbelbed
Slaapkamer
Plek vir 3 persone
1 xEnkelbed / Driekwartbed
1 xDubbelbed
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Kamergeriewe
Dienste
  • Kamer daagliks skoongemaak
  • Wakker-bel oproep
  • Koordlose internet
Badkamer
  • En-suite
  • Stort
  • Seep
Kamergeriewe
  • Verekombers
  • Elektriese kombers
  • Waaier
  • Sitkamer
  • Kluis
Elektriese Toebehore
  • Haardroër
  • Strykyster
Ekstras
  • Tee en koffie skinkbord
Vermaak
  • Boeke en tydskrifte
  • Gedeelde dstv
  • Tv
Tariewe en Ekstras
Prys sluit in

Slegs kamer.

Belasting en Ekstras

Groepbesprekings vir tot 20 gaste word aanvaar.

Kansellasiebeleid - Streng
Ons Covid-19-waarborg: Ons sal altyd ’n 100%-terugbetaling gee indien reisbeperkings weens Covid-19 jou bespreking affekteer. Lees meer
Meer as 1 maand voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Meer as 2 weke voor die inkloktyd 25%van die deposito word terugbetaal
Minder as 2 weke voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Kamer 4
was R700
Vanaf R560
per nag (vir 2 persone)
Beskrywing

'n Ruim suite met slaapplek vir 3 gaste. Toegerus met 'n dubbelbed en 'n slaapbank vir die derde gas. Dubbeldeure lei na die patio waar ontbyt genuttig kan word, afhangende van die weer. Die eenheid het 'n privaat ingang en gratis parkeerplek is beskikbaar.

Die eenheid/kamer het
Enkelbed / Driekwartbed Dubbelbed
Slaapkamer
Plek vir 3 persone
1 xEnkelbed / Driekwartbed
1 xDubbelbed
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Kamergeriewe
Dienste
  • Kamer daagliks skoongemaak
  • Diens op aanvraag
  • Wakker-bel oproep
  • Koordlose internet
Badkamer
  • En-suite
  • Stort
  • Seep
Kamergeriewe
  • Verekombers
  • Elektriese kombers
  • Waaier
  • Sitkamer
  • Kluis
Elektriese Toebehore
  • Haardroër
Ekstras
  • Tee en koffie skinkbord
Vermaak
  • Boeke en tydskrifte
  • Gedeelde dstv
  • Tv
Tariewe en Ekstras
Prys sluit in

Slegs kamer.

Belasting en Ekstras

Groepbesprekings vir tot 20 gaste word aanvaar.

Kansellasiebeleid - Streng
Ons Covid-19-waarborg: Ons sal altyd ’n 100%-terugbetaling gee indien reisbeperkings weens Covid-19 jou bespreking affekteer. Lees meer
Meer as 1 maand voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Meer as 2 weke voor die inkloktyd 25%van die deposito word terugbetaal
Minder as 2 weke voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Eenheid 5
was R700
Vanaf R560
per eenheid
Beskrywing

Dié woonstel het slaapplek vir 2 gaste in 1 slaapkamer. Die slaapkamer het 'n en suite-badkamer met 'n stort. Die oopplan-woonkamer het 2 slaapbanke vir nog 2 gaste, en 'n TV met sekere DStv-kanale. Die kombuisie is toegerus met 'n stoof, mikrogolf, yskas, en koffie- en teemaakgeriewe. Verder het die eenheid 'n braai-area en 'n privaat tuin.

Die eenheid/kamer het
Enkelbed / Driekwartbed Dubbelbed
Slaapkamer
Plek vir 4 persone
2 xEnkelbed / Driekwartbed
1 xDubbelbed
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Kamergeriewe
Dienste
  • Diens op aanvraag
Badkamer
  • En-suite
  • Stort
Kamergeriewe
  • Eetkamer
  • Klein kombuis
  • Sitkamer
Elektriese Toebehore
  • Yskas
  • Strykyster
  • Mikrogolfoond
  • Oond
  • Stoof
Ekstras
  • Tee en koffie skinkbord
Vermaak
  • Boeke en tydskrifte
  • Gedeelde dstv
  • Tv
Tariewe en Ekstras
Prys sluit in

Selfsorg

Belasting en Ekstras

Groepbesprekings vir tot 20 gaste word aanvaar.

Kansellasiebeleid - Streng
Ons Covid-19-waarborg: Ons sal altyd ’n 100%-terugbetaling gee indien reisbeperkings weens Covid-19 jou bespreking affekteer. Lees meer
Meer as 1 maand voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Meer as 2 weke voor die inkloktyd 25%van die deposito word terugbetaal
Minder as 2 weke voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Kamer 1
was R800
Vanaf R640
per nag (vir 2 persone)
  • Plek vir 2 persone
  • Kamer in Gastehuis/B&B
  • 2 x Enkelbed / Driekwartbed
  • Lees meer
Beskrywing

Dit is 'n kamer met 2 enkelbeddens met 'n uitsig oor die tuin. Die kamer is ideaal vir 2 gaste wat deel. Die badkamer het 'n bad en stort, en seep word voorsien. Ander geriewe: wakkermaakdiens, waaier, haardroër, TV met sekere DStv-kanale, en koffie- en teemaakgeriewe. Die kamers word daagliks skoongemaak.

Die eenheid/kamer het
Enkelbed / Driekwartbed
Slaapkamer
Plek vir 2 persone
2 xEnkelbed / Driekwartbed
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Kamergeriewe
Dienste
  • Kamer daagliks skoongemaak
  • Diens op aanvraag
  • Wakker-bel oproep
Badkamer
  • Bad
  • Stort
  • Seep
Kamergeriewe
  • Waaier
Elektriese Toebehore
  • Haardroër
Ekstras
  • Tee en koffie skinkbord
Vermaak
  • Boeke en tydskrifte
  • Gedeelde dstv
  • Tv
Tariewe en Ekstras
Prys sluit in

Slegs kamer.

Belasting en Ekstras

Groepbesprekings vir tot 20 gaste word aanvaar.

Kansellasiebeleid - Streng
Ons Covid-19-waarborg: Ons sal altyd ’n 100%-terugbetaling gee indien reisbeperkings weens Covid-19 jou bespreking affekteer. Lees meer
Meer as 1 maand voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Meer as 2 weke voor die inkloktyd 25%van die deposito word terugbetaal
Minder as 2 weke voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Eenheid 6
was R800
Vanaf R640
per eenheid
Beskrywing

Dié eenheid het 2 slaapkamers, 'n hoof- en 'n tweede slaapkamer met dubbelbeddens. Die woonkamer het 'n slaapbank en 'n TV met sekere DStv-kanale. Die oopplan-kombuis is toegerus met 'n stoof, mikrogolf, yskas, broodrooster, en koffie- en teemaakgeriewe. Verder is daar 'n dek met 'n uitsig oor die tuin en 'n braai-area. Privaat parkeerplek is beskikbaar.

Die eenheid/kamer het
Dubbelbed Enkelslaapbank
Slaapkamer
Plek vir 5 persone
2 xDubbelbed
1 xEnkelslaapbank
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Kamergeriewe
Dienste
  • Diens op aanvraag
Badkamer
  • Stort
Kamergeriewe
  • Eetkamer
  • Waaier
  • Klein kombuis
  • Sitkamer
Elektriese Toebehore
  • Yskas
  • Strykyster
  • Mikrogolfoond
  • Stoof
Ekstras
  • Tee en koffie skinkbord
Vermaak
  • Boeke en tydskrifte
  • Dvd
  • Gedeelde dstv
  • Tv
Tariewe en Ekstras
Prys sluit in

Selfsorg

Belasting en Ekstras

Groepbesprekings vir tot 20 gaste word aanvaar.

Kansellasiebeleid - Streng
Ons Covid-19-waarborg: Ons sal altyd ’n 100%-terugbetaling gee indien reisbeperkings weens Covid-19 jou bespreking affekteer. Lees meer
Meer as 1 maand voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Meer as 2 weke voor die inkloktyd 25%van die deposito word terugbetaal
Minder as 2 weke voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Eenheid 7 Tweeslaapkamer Selfsorg-eenheid
was R900
Vanaf R720
per eenheid
Beskrywing

Twee standaard dubbelkamers, stortkamer, oopplan-kombuis en woonkamer. Die kombuis is ten volle toegerus met 'n gasstoof, mikrogolf, yskas, ketel en broodrooster. Die eenheid is losstaande en het sy eie, veilige parkeerplek en 'n braai-area.

Die eenheid/kamer het
Enkelbed / Driekwartbed
Slaapkamer
Plek vir 5 persone
2 xEnkelbed / Driekwartbed
1 xDubbelbed
1 xEnkelslaapbank
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Kamergeriewe
Dienste
  • Diens op aanvraag
Badkamer
  • Stort
Kamergeriewe
  • Eetkamer
  • Waaier
  • Klein kombuis
  • Sitkamer
Elektriese Toebehore
  • Yskas
  • Strykyster
  • Mikrogolfoond
  • Stoof
Vermaak
  • Boeke en tydskrifte
  • Dvd
  • Eksklusiewe dstv
  • Tv
Tariewe en Ekstras
Prys sluit in

Selfsorg

Belasting en Ekstras

Groepbesprekings vir tot 20 gaste word aanvaar.

Kansellasiebeleid - Streng
Ons Covid-19-waarborg: Ons sal altyd ’n 100%-terugbetaling gee indien reisbeperkings weens Covid-19 jou bespreking affekteer. Lees meer
Meer as 1 maand voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Meer as 2 weke voor die inkloktyd 25%van die deposito word terugbetaal
Minder as 2 weke voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
was R700
Vanaf R560
per nag (vir 2 persone)
  • Kapasiteit: 35 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Deer Parklaan 1 , Deer Park, Port Elizabeth, 6000, Oos-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://d288tngog90ix0.cloudfront.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJDBiMjMzM2MxLThhOTItNGQ1Ny04YmI2LTlhYjY4ZDY3NzE2Mg?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format was R700, nou Vanaf R560  per nag (vir 2 persone) 12 5 1 5 1 Deer Park Lane Deer Park 6000 Oos-Kaap 086 999 0018 14:00-19:00 10:00 -34.011974 25.47618
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za