Chelsea Bewarea Akkommodasie by Deer Park Guest House | LekkeSlaap
+38

Deer Park Guest House

12 resensies
Gastehuis

Opsomming van Resensie

4.1 uit 5van 12 resensies vir Deer Park Guest House
Netheid
3.8/5
Diens
3.9/5
Ligging
4.3/5
Veiligheid
4.5/5
Waarde vir geld
4.0/5
Janine B - Nov 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Janine B
Gesin met klein kinders

Ons het heerlik gebly!

Ons het so lekker gebly by Deer Park, lieflike leërskare, lekker rustig, skoon en privaat. My seuns het dit geniet om in die lekker groen grasperke rond te hardloop. Dit was ons tweede verblyf op Deer Park en sou 'n derde keer teruggaan!

Dié resensie is vertaal,kliek hierom die oorspronklike weergawe te sien.

We had a great stay!

We had such an awesome stay at Deer Park, lovely hosts, nice and quiet, clean and private unit. My boys enjoyed running around the luscious green lawns. This was our second stay at Deer Park and would go back a third time!

Jy lees die oorspronklike resensie,kliek hierom die vertaalde weergawe te sien.

Mattewis W - Sep 2018
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
3/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Mattewis W
Gesin met tieners

Gerieflik.

Was baie lekker en nie te ver van alles af nie.

Hanneko G - Nov 2017
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Hanneko G
Gesin met klein kinders

Wonderlike ontspanne en rustige atmosfeer, bosbokke wat rondloop en beeste, sal nooit dink dis so naby aan die stad nie.

Baie vriendelike ontvangs van die eienaars, het ons laat tuis voel, die ligging is ook baie maklik om by uit te kom, het heerlike braaigeriewe en meer as genoeg spasie vir almal, plekkie is baie netjies en skoon, sal enige tyd weer Deer Park Guest House besoek.

Martine W - Jul 2017
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
3/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Martine W

Lieflike en gerieflik, lieflike omgewing.

Netjies, skoon, georganiseerd, lekker ontbyt.

Dié resensie is vertaal,kliek hierom die oorspronklike weergawe te sien.

Very pleasant and convenient, lovely surroundings.

Neat, clean, organised, nice breakfast.

Jy lees die oorspronklike resensie,kliek hierom die vertaalde weergawe te sien.

Jerard L - Okt 2015
Gemiddeld
Netheid
1/5
Diens
2/5
Ligging
3/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
2/5
Jerard L
Gesin met klein kinders

Kort opknapping en baie aandag.

Swak waterdruk en ou slaap-geriewe.

Paul M - Aug 2014
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Paul M
Besigheidsreis

Vir beter kon ons nie vra nie. Dit was rustig gewees en die gasvryheid is van puik gehalte!

Baie dankie vir die wonderlike diens wat ons gekry het. Die atmosfeer is rustig en ons is met vriendelikheid ontvang. Ek beveel die plek aan vir enige iemand wat daar wil oornag.

Flip F - Jan 2014
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Flip F
Saam met eggenoot / lewensmaat

Fantastiese gastehuis naby lughawe en stad.

Ons was daar vir 'n troue, sowat 1000 km van ons huis af. Dit is 'n baie, baie lekker stil omgewing, naby aan goeie trou venues.

Butch C - Des 2013
Gemiddeld
Netheid
3/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
3/5
Butch C

Verblyf was gemaklik en die gasheer was baie vriendelik en bedagsaam.

Dit was 'n klien bietjie moeilik om te vind. Ons was daar vir een aand en is baie goed ontvang. Die huis en omgewing het so bietjie werk nodig, maar in geheel was dit gerieflik. Ontbyt was baie goed.

Theo D - Sep 2013
Gemiddeld
Netheid
3/5
Diens
3/5
Ligging
4/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
2/5
Theo D
Saam met eggenoot / lewensmaat

Goed.

Sien die sterre hieronder.

Jolane F - Sep 2013
Gemiddeld
Netheid
2/5
Diens
3/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Jolane F
Gesin met klein kinders

Rustige, veilige plaasatmosfeer.

Beddens en beddegoed baie goed. Stort bietjie klein en waterdruk swak.

Lyn V - Des 2011
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Lyn V
Gesin met tieners

Comfortable and homely

Very friendly and comfortable. Located next to a busy road, but the traffic dies at night. Lovely grounds with a country feel.

Maurice D - Mrt 2011
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Maurice D
Saam met eggenoot / lewensmaat

Friemdly, warm, great location, very good breakfast

The location is à suprise and there is à great view and stay among the fynbos. Its safe secure and a great location for runners or cyclist. Well worth a return visit.

Vanaf R700
per nag (vir 2 persone)
Vanaf R700
per nag (vir 2 persone)
Vanaf R700
per nag (vir 2 persone)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 35 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Deer Parklaan 1 , Deer Park, Port Elizabeth, 6000, Oos-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://d288tngog90ix0.cloudfront.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJDBiMjMzM2MxLThhOTItNGQ1Ny04YmI2LTlhYjY4ZDY3NzE2Mg?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format Vanaf R700  per nag (vir 2 persone) 12 5 1 5 1 Deer Park Lane Deer Park 6000 Oos-Kaap 086 999 0018 14:00-19:00 10:00 -34.011974 25.47618
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za