LEKKE
PLEKKE
LEKKE
PRYSE
LEKKE
VEILIG
 by Dee's 2 Bed Apartment | LekkeSlaap
+10

Dee's 2 Bed Apartment

Selfsorg
  • Kapasiteit: 4 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Parliamentstraat 32, Piazza on Church Square, Kaapstad, 8001, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Vanaf R2 375 per nag (plek vir 4)

Beskrywing

Dee's 2 Bed Apartment bied selfsorgverblyf en is in 'n veilige gebou in die middestad van Kaapstad geleë. Die gebou is naby 'n verskeidenheid ontspannings- en sakegeriewe in die middestad.

Dié woonstel is op die twaalfde verdieping en het 2 slaapkamers en 2 badkamers. Elke slaapkamer het 'n koningingrootte-bed, en die hoofslaapkamer het 'n en suite-badkamer. Die tweede slaapkamer het 'n badkamer met 'n stort. Die oopplan-kombuis het 'n yskas, mikrogolfoond, 'n oond met 'n stoof, 'n verskeidenheid kookgerei, eetgerei, skottelgoedwasser en 'n wasmasjien.

Die leefarea het 'n etenstafel met sitplek vir 4. Die sitkamer het 'n plasma-TV met 'n DVD-speler en sekere DStv-kanale (Compact). Die leefarea lei na 'n balkon met 'n pragtige uitsig oor die stad, en op Tafelberg, Seinheuwel en Leeuskop. Die gebou het 24 uur-sekuriteit, 'n onthaal, en toegewese parkeerplek met 'n afstandbeheer.

Die gebou is naby naglewe, restaurante, museums en net 'n rit vanaf die KIKS, Kunstekaap, Groenpunt-stadion en die V&A Waterfront.

Slaapplek

’n Bespreking by Dee's 2 Bed Apartment sluit in:

Koningingrootte-bed
Slaapkamer 1
Plek vir 2 persone
1 xKoningingrootte-bed
Koningingrootte-bed
Slaapkamer 2
Plek vir 2 persone
1 xKoningingrootte-bed

Kenmerke

Afrikaans
Veilige Parkering

Geriewe

  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Satelliet-TV
  • Selfsorg

Aktiwiteite Naby

  • Visvang
  • Voëlkyk
  • Fietsry
  • Bergfietsroetes
  • Swem

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • 24-Uur Sekuriteit
  • Agter Elektriese Hek

Betaalopsies op Perseel

  • Elektroniese Fondsoorplasing

Ligging

  • Parliamentstraat 32, Piazza on Church Square, Kaapstad, 8001, Wes-Kaap
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf R2 375
per nag (plek vir 4)
Vanaf R2 375
per nag (plek vir 4)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 4 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Parliamentstraat 32, Piazza on Church Square, Kaapstad, 8001, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://d288tngog90ix0.cloudfront.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAABcxsBWQIkuBDEGBQI8Roh8FkUE56oPT153jszIdKL1WOazimyO?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format Vanaf R2 375  per nag (plek vir 4) 32 Parliament Street Piazza on Church Square 8001 Wes-Kaap 086 999 0018 14:00-19:00 10:00 -33.924487437604 18.421432219049
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!