Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Dee's BnB

B&B

Opsomming van Resensie

4.6 uit 5van 25 resensies vir Dee's BnB
Netheid
4.9/5
Diens
4.6/5
Ligging
4.5/5
Veiligheid
4.6/5
Waarde vir geld
4.4/5
Frederik B - Aug 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Frederik B
Saam met eggenoot / lewensmaat

Goeie nagrus en netjiese plek.

Vriendelike diens, als wat benodig word is daar, geen klagtes nie.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Alta V - Aug 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Alta V
Enkelreisiger

Vriendelik en gasvy en ligging is perfek met al die sentrums wat naby is.

Ons het heerlik gebly by Dee's. Hulle het ons baie vriendelik ontvang. Die inkopiesentrums is ook naby. Universiteit koshuis ook as jy by jou kind wil kuier. Baie bekostigbaar.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Hannes K - Jun 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Hannes K
Enkelreisiger

Netjies en gesellig

Die plek was baie netjies en lekker, baie vriendelike diens.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Jo-anne V - Mrt 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
3/5
Jo-anne V
Saam met vriende

Plekkie was netjies en skoon. Goeie ligging. Veilig.

Lekker gebly! Kamers is ruim.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Annalien M - Jan 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Annalien M
Saam met eggenoot / lewensmaat

Dit was skoon, netjies en gemaklik.

Ons het na 'n nabye resturant gegaan en die gastehuis was loopafstand so ons kon die aand geniet het en veilig oor die straat stap om veilig en skoon te gaan slaap. Daar was versnaperinge wat vir ons gelos was in die kamer vir die volgende more.

  Nuttig  (1)
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Lientjie B - Des 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Lientjie B
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie netjies en skoon.

Vriendelik ontvang, sekuriteit is goed. Als wat mens nodig het vir oorslaap.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Hiadee V - Nov 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Hiadee V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Close to Tuks Medical Residences. Friendly welcome. Everything you NEED, but no extras.

Comfortable and spotlessly clean. Could have done with some soap at basin and water in fridge. No WiFi. Easy access and safe parking, but no room for a trailer.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Dee's BnB se terugvoer

hi Haidee, thanx for taking the time to write a review. I do have Wi-Fi - not sure why you were under the impression I don't? When guests request it, I Whatsapp them the connection details. Thanx for the water and soap suggestions - will get those back in again. We do accommodate trailers, should guests request space - we simply move ours to the back. Hope to see you again in the future.....

Dee's BnB
Nicolien V - Nov 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Nicolien V
Gesin met klein kinders

Voldoende vir 'n een aand vinnige oornag.

Ons is baie vriendelik ontvang en hulle het moeite gedoen om seker te maak ons kan in- en uitkom met gemak. Een nadeel was dat toe ons laat die aand terugkom, was daar nie meer parkeerplek nie, en moes ons die ander gaste vas parkeer om te vermy om buite te parkeer.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Dee's BnB se terugvoer

Dankie Nicolien vir jou terugvoer. Jammer oor die parkeerplek 1 van die ander huurders het sonder toesteming, of om eers te vra, sommer iemand daar laat stop. Ek het hom aangespreek daaroor. Maar julle het gelukking binne kon parkeer. Hoop ons sien julle weer.

Dee's BnB
Judy V - Okt 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Judy V
Enkelreisiger

Skoon, ruim.

Die kamers is ruim en skoon. Die kombuisie is voldoende. Netjiese badkamer. Die erf en tuin is baie netjies.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Susan B - Jun 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Susan B

Heerlik, warm en veilig geslaap en baie gasvry ontvang.

Dit is 'n pragtige huis met die mooiste houtvloere. Die lekker stoep is natuurlik 'n wenner. Sal enige tyd weer daar gaan kuier. En Dee is 'n pragtige vrou, van binne en van buite.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Dee's BnB se terugvoer

Baie dankie Susan, ek is bly dit was vir julle 'n goeie ondervinding. Julle is altyd weer welkom.

Dee's BnB
Karen V - Mei 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Karen V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Dit was puik!

Pragtig, ruim, netjies, rustig en skoon - so lekker gebly, waarlik 'n aangename ervaring. Sal weer kom!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Dee's BnB se terugvoer

Hi Karen, baie dankie dat jy moeite gedoen het om 'n resensie te laat. Ek is bly jul was gelukking. Hoop om jul weer te sien.

Dee's BnB
Michael M - Apr 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
3/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Michael M
Saam met vriende

Enjoyable.

Breakfast could have been a bit more.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Judy V - Mrt 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
3/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Judy V

Maak net seker hulle verstaan jou bespreking.

Nadena het my en my seun se bespreking verwar. Sy reël toe elders verblyf vir my seun wat glad nie geskik was nie. Dee's BnB sou ideaal gewees, het soos dit bespreek was. Ons het toe Dinsdag 15 Maart elders verblyf gekry.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Dee's BnB se terugvoer

I am so sorry for the error, I did explain and apologise to Judy, who was most gracious.
I hope the 2 nights' refund for her son's accommodation was somewhat helpful.

Dee's BnB
Chris V - Feb 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Chris V
Gesin met klein kinders

Baie netjies en goed geleë as jy kinders by Universiteit wil besoek.

Sal weer besoek, baie bekostigbaar.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Benny M - Nov 2021
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Benny M
Besigheidsreis

Comfortable and delicious meals indeed.

A place to be with a family during festive time.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Desiree M - Aug 2021
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Desiree M
Besigheidsreis

Meer as voldoende vir ’n oorslaap in Pretoria

Ruim kamer, met 'n tafel om by te werk en 'n selfhelp kombuisie. Die stort is gerieflik en die water heerlik warm. Ontbyt was keurig en genoeg.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Dee's BnB se terugvoer

Baie dankie vir terugvoer.

Dee's BnB
Anton C - Feb 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Anton C
Enkelreisiger

Felt very welcome there.

See stars.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Dee's BnB se terugvoer

Thank you for taking the time to write a review Anton, happy you enjoyed your stay.

Dee's BnB
Natashia M - Jan 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Natashia M
Gesin met klein kinders

Great stay.

Excellent friendly service. Very clean and safe. Close to all amenities. Would use this B&B again.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Nyiko B - Apr 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
3/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Nyiko B
Saam met eggenoot / lewensmaat

The rooms are great and accommodating is awesome.

Nothing to add nor subtract, can't complain.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Marlynn M - Des 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Marlynn M
Saam met eggenoot / lewensmaat

Vriendelike ontvangs en skoon verblyf.

Op advertensie is geskryf Kontinentale ontbyt, muffin met yogurt ens. Het buns en roosterbrood gekry. Sou verkies het om muffin te kry.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Anonieme gas - Sep 2017
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
2/5
Ligging
2/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
3/5
Anonieme gas
Enkelreisiger
  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Grethe D - Aug 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Grethe D
Saam met vriende

What a charming place and wonderful host!

We had a fantastic stay at Dee's BnB, it is situated in a very central area, close to the State Theatre where we performed. We were met by Nadena who was so friendly and helpful! The guesthouse was so clean and beautifully done, we had a wonderful stay!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Karin B - Mei 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Karin B
Saam met eggenoot / lewensmaat

Salig, net wat ons nodig gehad het.

Dit was regtig baie aangenaam en baie smaakvol. Kan dit aanbeveel!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Leshana H - Feb 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
3/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
4/5
Leshana H
Saam met eggenoot / lewensmaat

Aangename outydse plekkie.

Ons het baie lekker gebly by Dee's B&B. Nadena is 'n baie aangename persoon. Kan haar sommer 'n vriendin noem. Die kamer was baie netjies en toegerus met die nodige toerusting. Die kussings was net te hard om op te slaap. Ek raai aan om een harde en een sagter kussing op die beddens te sit. Ek sal aanbeveel dat 'n aircon in die kamers gesit word. Met Pretoria se snaakse weer is dit soms bedompig en die waaier is nie voldoende nie.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Anonieme gas - Jan 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
3/5
Anonieme gas
Saam met eggenoot / lewensmaat
  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Vanaf
R650
per nag, vir 2 mense
Vanaf
Vanaf R650
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R650
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 8 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 09:00
  • Adres: Well-straat 29, Riviera, Pretoria, 0084, Gauteng
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAASkjvUatsLehA4Uyuuyo7BtexmaTNbXoe2yB4k9bwqtklBNbBKD?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R650 per nag, vir 2 mense 25 5 1 5 29 Well Street Riviera 0084 Gauteng 021 201 8901 14:00-19:00 09:00 -25.735342 28.212568