35% af Kry 35% af. Geldig vanaf 17 Mrt 2020 tot 30 Apr 2020.
Westbrook Akkommodasie by Deja Blue | LekkeSlaap
+31
+31

Deja Blue

Selfsorg
  • Spesiale Aanbod - Kry 35% af
  • Vanaf R2 198 R1 429 per nag (plek vir 4)
  • Kapasiteit: 4 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: North Beach-weg 39, Blue Largo 20, Westbrook, 4399, KwaZulu-Natal
  • Alle ouderdomme is welkom

Beskrywing

Deja Blue is 'n stylvolle strandfrontwoonstel in Westbrook waar gaste die seelug, see-uitsig en welige tuin vanuit die eenheid kan geniet.

Dié bekoorlike woonstelletjie bied slaapplek aan 4 gaste en beskik oor 2 slaapkamers, 1 badkamer en 'n oopplan-kombuis en -leefarea. Die hoofslaapkamer het 'n koningingrootte-bed en die tweede slaaphoekie het 'n stapelbed. Die badkamer het 'n stort-oor-bad, 'n toilet en 'n wasbak.

Die kombuis is met 'n stoof, oond, yskas-vrieskas, mikrogolf, wasgoedmasjien-tuimeldroër, eetgerei en breekware toegerus. Die eetarea het sitplek vir 6 en die sitarea het 'n gemaklike bank en 'n platskerm-TV teen die muur. WiFi word ook voorsien.

Die sitarea lei na 'n klein balkon met 'n buite-sitarea en 'n kroeg. Die kompleks is veilig en het 'n welige groen tuin vol bome en 'n beskutte sitarea naby die gemeenskaplike braai-area en swembad.

Slaapplek

’n Bespreking by Deja Blue sluit in:

Koningingrootte-bed
Slaapkamer 1
Plek vir 2 persone
1 xKoningingrootte-bed
Stapelbed
Slaapkamer 2
Plek vir 2 persone
1 xStapelbed

Kenmerke

Swembad
Braaiplek
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • Swembad
  • Braaiplek
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Selfsorg
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Hier praat ons

  • Engels

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • 24-Uur Sekuriteit
  • Agter Elektriese Hek
  • Onderdakparkering

Ligging

  • North Beach-weg 39, Blue Largo 20, Westbrook, 4399, KwaZulu-Natal
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
was R2 198
Vanaf R1 429
per nag (plek vir 4)

Sien meer verblyf in

Westbrook KwaZulu-Natal
was R2 198
Vanaf R1 429
per nag (plek vir 4)
was R2 198
Vanaf R1 429
per nag (plek vir 4)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 4 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: North Beach-weg 39, Blue Largo 20, Westbrook, 4399, KwaZulu-Natal
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAf0e83cb19dc02d5c70766a4005902e78ac2af6d111c701b1d8962bba9663bed5962e025b2bffbfcb46011b9e5f2264f92913?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format was R2 198, nou Vanaf R1 429  per nag (plek vir 4) 39 North Beach Road 20 Blue Largo 4399 KwaZulu-Natal 086 999 0018 14:00-20:00 10:00 -29.588626010555 31.172568912566
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za