Trafalgar Akkommodasie by Déjà Vu | LekkeSlaap
+17

Déjà Vu

2 resensies
Selfsorg
  • Kapasiteit: 6 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Howard-laan 53, Trafalgar, 4277, KwaZulu-Natal
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Vanaf R900 per nag (plek vir 6)

Beskrywing

Déjà Vu is 'n selfsorgstrandhuis in Trafalgar aan die Suidkus en is slegs 300 m vanaf die hoofstrand.

Dié dubbelverdiepinghuis het slaapplek vir 6 gaste en beskik oor 3 slaapkamers en 2 badkamers. Die hoofslaapkamer het 'n koningingrootte-bed en 'n en suite-badkamer, die tweede slaapkamer het 2 enkelbeddens en die derde slaapkamer het 'n stapelbed vir 2 kinders.

Die kombuis is goed toegerus met 'n yskas, mikrogolf, oond en 'n stoof en daar is 'n aparte waskamer. Die leefarea bied toegang tot 'n tuin. Daar is ook 'n tweede leefarea met 'n balkon op die boonste verdieping en 'n dubbelmotorhuis vir 2 voertuie.

Die perseel is slegs 'n paar minute se ry vanaf 2 restaurante in die dorp, 5 km vanaf die San Lameer Ghoflandgoed en ongeveer 15 km vanaf Port Edward.

Slaapplek

’n Bespreking by Déjà Vu sluit in:

Koningingrootte-bed
Slaapkamer 1
Plek vir 2 persone
1 xKoningingrootte-bed
Enkelbed / Driekwartbed
Slaapkamer 2
Plek vir 2 persone
2 xEnkelbed / Driekwartbed
Stapelbed
Slaapkamer 3
Plek vir 2 persone
1 xStapelbed

Kenmerke

Afrikaans
Braaiplek
Veilige Parkering

Geriewe

  • Braaiplek

Aktiwiteite op perseel

  • Voëlkyk

Aktiwiteite Naby

  • Perdry
  • Visvang
  • Voëlkyk
  • Fietsry
  • Bergfietsroetes
  • Swem

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Parkeerplek

  • Veilige Parkering

Opsomming van Resensie

4.9 uit 5van 2 resensies vir Déjà Vu
Netheid
4.5/5
Diens
5.0/5
Ligging
5.0/5
Veiligheid
5.0/5
Waarde vir geld
5.0/5

Ligging

  • Howard-laan 53, Trafalgar, 4277, KwaZulu-Natal
  • Gaste dink Déjà Vu het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf R900
per nag (plek vir 6)
Vanaf R900
per nag (plek vir 6)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 6 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Howard-laan 53, Trafalgar, 4277, KwaZulu-Natal
  • Alle ouderdomme is welkom
https://d288tngog90ix0.cloudfront.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAABBpibPgEW2IvdF9B1GY5Vr6G1euXKyruXxJVxBDgza8AunYM47?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format Vanaf R900  per nag (plek vir 6) 2 5 1 5 53 Howard Avenue Trafalgar 4277 KwaZulu-Natal 086 999 0018 14:00-19:00 10:00 -30.952466983324 30.298435270639
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za