LEKKE
PLEKKE
LEKKE
PRYSE
LEKKE
VEILIG
 by Deja-Vu Guest House | LekkeSlaap
+13

Deja-Vu Guest House

1 resensie
Gastehuis
  • Kapasiteit: 22 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 11:00
  • Adres: Annie Botha, , Pretoria, 0084, Gauteng
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Vanaf R1 050 per nag (vir 2 persone)

Beskrywing

Deja-Vu bied 'n rustige en vreedsame atmosfeer met net 'n tikkie Franse flair. Die gastehuis is sentraal geleë in Pretoria, na aan al die vernaamste winkelsentrums en geskiedkundige landmerke.

Die gastehuis bied moderne oornagverblyf in 11 en suite-kamers. Al die kamers kyk uit oor die tropiese tuin en pragtige binnehof. Elke kamer het 'n TV met DStv, tee- en koffiemaakgeriewe en lugversorging. Die kamers word daagliks skoongemaak.

Hierdie kalm toevlugsoord kan ook dien as 'n asemrowende troulokaal in 'n Franse styl. Die tuin het 'n koivisdam en 'n skitterende, blou swembad. Ontbyt word bedien in die lieflike teetuin of binnenshuis in die ontbytkamer. Die gastehuis het ook WiFi en 'n restaurant op die perseel. Veilige parkeerplek is beskikbaar. 'n Lughawependeldiens en Gautrein-opteldiens is beskikbaar op versoek.

Kenmerke

Afrikaans
Swembad
Troeteldiere indien gereël
Rolstoelvriendelik
Veilige Parkering
Gratis WiFi
Konferensiegeriewe

Geriewe

  • ADSL-lyn
  • Lughawe-pendeldiens Op Versoek
  • Swembad
  • Gastesitkamer
  • Kombuisgeriewe
  • Wasgoeddiens
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Malaria-vrye streek
  • Troeteldiere indien gereël
  • Restaurant op Perseel
  • Satelliet-TV
  • Selfsorg
  • Daaglikse Skoonmaakdiens
  • Rolstoelvriendelik
  • Gratis WiFi
  • Konferensiegeriewe
  • WiFi

Aktiwiteite op perseel

  • Swem

Aktiwiteite Naby

  • Tennis

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Maaltye Aangebied

  • Kamerbediening
  • Ontbyt
  • Aandete
  • Aandete Op Versoek
  • Middagete
  • Tee
  • Etes Op Versoek

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Onderdakparkering

Betaalopsies op Perseel

  • Visa
  • Mastercard
  • American Express
  • Diners-kaart
  • Kontant
  • Forex
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Opsomming van Resensie

5 uit 5van 1 resensie vir Deja-Vu Guest House
Netheid
5.0/5
Diens
5.0/5
Ligging
5.0/5
Veiligheid
5.0/5
Waarde vir geld
5.0/5

Ligging

  • Annie Botha, , Pretoria, 0084, Gauteng
  • Gaste dink Deja-Vu Guest House het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart

Sien meer verblyf in

Riviera Pretoria Gauteng
Vanaf R1 050
per nag (vir 2 persone)
Vanaf R1 050
per nag (vir 2 persone)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 22 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 11:00
  • Adres: Annie Botha, , Pretoria, 0084, Gauteng
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJDFmNWQ2N2Q5LWU4YzAtNGRhMy1hYmRkLTFkNzExMjkyM2YzMw?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format Vanaf R1 050  per nag (vir 2 persone) 1 5 1 5 Annie Botha Riveria 0084 Gauteng 086 999 0018 14:00-18:00 11:00 -25.732528432885 28.213393417309
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!