DeJa-Vu Lodge and Wedding Venue

Voeg by Gunstelinge

 

Beskrywing

DeJa-Vu Lodge and Wedding Venue is in die buitewyke van Piet Retief geleë en grens aan Swaziland en Mosambiek. Dit is 'n ideale oornagplek vir sakereisigers en vakansiegangers.

Hierdie lodge het 10 uniek ontwerpte gastekamers met en suite-badkamers. Elke kamer het 'n TV met DStv, 'n yskassie en WiFi. Daar is ook 'n braai-area.

Dié lodge is ideaal vir funksies en troues met 'n houtkapel in die middel van die koivisdam. Daar is ook 'n lapa en konferensiekamer. Ander gerriewe op die perseel sluit 'n kroeg en a la carte-restaurant in. Veilige onderdakparkeerplek en 'n wasgoeddiens is ook beskikbaar.

Kenmerke

  •  Afrikaans
  •  Swembad
  •  Braaiplek
  •  Veilige Parkering
  •  Gratis WiFi
  •  Konferensiegeriewe

Aktiwiteite op perseel

  •  Swem

Betaalopsies op Perseel

  •  Visa
  •  Mastercard
  •  American Express
  •  Diners-kaart
  •  Kontant
  •  Elektroniese Fondsoorplasing

Geriewe

  •  ADSL-lyn
  •  Kroeg
  •  Kinderoppasser Op Versoek
  •  Swembad
  •  Braaiplek
  •  Wasgoeddiens
  •  Geen Rook Binnenshuis
  •  Restaurant op Perseel
  •  Persoonlike Kluis
  •  Satelliet-TV
  •  Selfsorg
  •  Daaglikse Skoonmaakdiens
  •  Gimnasium
  •  Gratis WiFi
  •  Konferensiegeriewe
  •  WiFi

Hier praat ons

  •  Afrikaans
  •  Engels
  •  Zoeloe

Konferensie geriewe

  •  Wegbreekkamers
  •  Dataprojektor
  •  Blaaibord
  •  Internet
  •  Skuifie-projektor
  •  Plek vir tot 10 afgevaardigdes
  •  Plek vir tot 20 afgevaardigdes
  •  Plek vir tot 30 afgevaardigdes
  •  Plek vir tot 50 afgevaardigdes
  •  Plek vir 50 of meer afgevaardigdes

Maaltye Aangebied

  •  Kamerbediening
  •  Ontbyt
  •  Aandete
  •  Piekniekmandjies Op Versoek
  •  Tee

Parkeerplek

  •  Veilige Parkering
  •  Agter Elektriese Hek
  •  Onderdakparkering

Kaart Meer oor die omgewing 

Gaste wat na DeJa-Vu Lodge And Wedding Venue gekyk het, het ook belangstelling getoon in die volgende lekke plekke:

Vanaf R750 per nag (vir 2 mense)

Aanvaar aanlynbetaling deur LekkeSlaap.co.za   
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | [email protected]