Del Este 1

Voeg by Gunstelinge

 

Beskrywing

Del Este 1 is in 'n sekuriteitskompleks in die gewilde Manaba-vakansieoord in Uvongo. Dié deel van die Hibiskuskus bied skoon seelug, 'n pragtige natuurlike omgewing, 'n matige klimaat, vriendelike plaaslike inwoners en dolfyne en walvisse wat direk van die woonstel af sigbaar is.

Die woonstel is op die eerste verdieping en het slaapplek vir 5 gaste. Dit beskik oor 2 slaapkamers, 2 badkamers en 'n oopplan-kombuis en -leefarea. Die eerste slaapkamer het 'n koningingrootte-bed en die tweede slaapkamer het 'n stapelbed en 'n enkelbed. Die eerste badkamer het 'n hoekbad en die tweede badkamer het 'n stort.

Die kombuis is volledig toegerus vir selfsorg en beskik oor 'n stoof, oond, yskas-vrieskas, mikrogolfoond, eetgerei en breekware. Daar is ook 'n toonbank en 'n stoel. Die eetarea het sitplek vir 6 gaste en die sitarea het 'n sitkamerstel en 'n platskerm-TV met sekere DStv-kanale.

Die leefarea lei na 'n balkonarea met 'n piekniektafel en braaigeriewe.

Slaapplek

'n Bespreking by Del Este 1 sluit in:

Slaapkamer 1 - Huisves 2 persone
1 x Koningingrootte-bed

Slaapkamer 2 - Huisves 3 persone
1 x Enkelbed / Driekwartbed
1 x Stapelbed

Kenmerke

  •  Afrikaans
  •  Braaiplek
  •  Troeteldiere indien gereël
  •  Veilige Parkering

Aktiwiteite Naby

  •  Perdry
  •  Visvang
  •  Voëlkyk
  •  Fietsry
  •  Bergfietsroetes
  •  Swem
  •  Tennis

Badkamer

  •  Bad
  •  Stort

Betaalopsies op Perseel

  •  Kontant
  •  Elektroniese Fondsoorplasing

Elektriese Toebehore

  •  Yskas
  •  Strykyster
  •  Mikrogolfoond
  •  Oond
  •  Stoof

Geriewe

  •  Braaiplek
  •  Kombuisgeriewe
  •  Geen Rook Binnenshuis
  •  Troeteldiere indien gereël
  •  Persoonlike Kluis
  •  Satelliet-TV
  •  Selfsorg

Hier praat ons

  •  Afrikaans
  •  Engels

Kamergeriewe

  •  Kluis

Konferensiegeriewe

  •  Televisie

Parkeerplek

  •  Veilige Parkering
  •  Agter Elektriese Hek
  •  Onderdakparkering

Vermaak

  •  Eksklusiewe DSTV
  •  TV

Kaart Meer oor die omgewing 

Gaste wat na Del Este 1 gekyk het, het ook belangstelling getoon in die volgende lekke plekke:

Vanaf R890 per nag (plek vir 5)

Aanvaar aanlynbetaling deur LekkeSlaap.co.za   
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za