Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Del Este 5

  • Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 4 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 09:00
  • Adres: Collisonstraat 38, Manaba, Margate, 4276, KwaZulu-Natal
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Vanaf R950 per nag (plek vir 4)

Beskrywing

Del Este 5 ’n ruim en lugtige selfsorg-woonstel ideaal in die veilige Del Este-kompleks geleë, in die gewilde vakansiedorp Manaba in Uvongo. Dié deel van die Hibiscuskus bied vars seebriese, ’n ongerepte natuurlike omgewing, 'n matige klimaat en vriendelike inwoners en jy kan ook dolfyne en walvisse direk vanuit die woonstel sien.

Die woonstel bied slaapplek aan 4 gaste en het 2 slaapkamers, 2 badkamers en ’n ruim oopplan-kombuis, -eetarea en -leefarea. Die hoofslaapkamer het ’n dubbelbed en daar is 2 enkelbeddens in die tweede slaapkamer. Die eerste badkamer beskik oor ’n bad en die tweede een het ’n stort.

Die kombuis is volledig toegerus vir selfsorg en het ’n yskas-vrieskas, mikrogolfoond, stoof en oond, ’n skottelgoedwasser en ontbytkroeg met stoele. Die eetarea het ’n ronde tafel en stoele en die sitarea beskik oor ’n TV met DStv en knus meubels.

Die leefarea lei na ’n ruim balkon met ingeboude braaigeriewe en stoepmeubels. Die sitarea en balkon bied pragtige uitsigte. Daar is veilige parkeerplek langs die voordeur van die woonstel.

Slaapplek

’n Bespreking by Del Este 5 sluit in:

Dubbelbed
Slaapkamer 1
Plek vir 2 persone
1 xDubbelbed
Enkelbed / Driekwartbed
Slaapkamer 2
Plek vir 2 persone
2 xEnkelbed / Driekwartbed

Kenmerke

Afrikaans
Braaiplek
Veilige Parkering

Geriewe

  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Malaria-vrye streek
  • Satelliet-TV
  • Selfsorg

Aktiwiteite Naby

  • Perdry
  • Visvang
  • Fietsry
  • Wildritte
  • Wildkyk
  • Begeleide Wandelpaaie
  • Bergfietsroetes
  • Swem

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Agter Elektriese Hek
  • Onderdakparkering
  • Parkering Van Die Straat Af

Badkamer

  • Bad
  • Aparte toilet
  • Stort

Elektriese Toebehore

  • Yskas
  • Haardroër
  • Strykyster
  • Mikrogolfoond
  • Oond
  • Stoof

Vermaak

  • Eksklusiewe dstv
  • Tv

Opsomming van Resensie

4.7 uit 5van 63 resensies vir Del Este 5
Netheid
4.5/5
Diens
4.8/5
Ligging
4.9/5
Veiligheid
4.7/5
Waarde vir geld
4.7/5

Ligging

  • Collisonstraat 38, Manaba, Margate, 4276, KwaZulu-Natal
  • Gaste dink Del Este 5 het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R950
per nag (plek vir 4)
Vanaf
Vanaf R950
per nag (plek vir 4)
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 4 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 09:00
  • Adres: Collisonstraat 38, Manaba, Margate, 4276, KwaZulu-Natal
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAzPp1G8qpIrggnI20tJifYtB7zSQdASv4d4Z215FFshAYO1iyya?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R950 per nag (plek vir 4) 63 5 1 5 38 Collison Street Manaba 4276 KwaZulu-Natal 021 201 8901 14:00-18:00 09:00 -30.8539387628 30.380916220238