Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Delagoa Dullstroom Cottage

  • Kapasiteit: 5 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Teding van Berkhoud-straat, Dullstroom, 1110, Mpumalanga
  • Geen kinders onder 13
  • Vanaf R2 950 per nag, vir 5 mense

Beskrywing

Delagoa Dullstroom Cottage bied gerieflike verblyf in Critchley Common Complex, 'n sekuriteitskompleks in Dullstroom. Dié duplekskothuis het 3 slaapkamers wat op die boonste en onderste verdieping geleë is.

Die hoofslaapkamer is op die onderste vloer en het 1 koninggrootte-bed, 'n en suite-badkamer en 'n TV met die volle DStv-pakket. Die tweede slaapkamer het 'n enkelbed en die derde slaapkamer het 2 enkelbeddens en 'n en suite-badkamer met 'n stort. Linne, handdoeke en verwarmers word voorsien.

Die kombuis is volledig toegerus met 'n yskas-vrieskas, stoof, oond, mikrogolfoond, koffiemasjien, eetgerei en breekware vir 5 gaste, en koffie- en teemaakgeriewe is ook beskikbaar. Verder is daar 'n eetkamertafel en 'n oopplan-sitkamer wat toegerus is met 'n TV met DStv (volledige pakket) en 'n kaggel (hout word voorsien).

Gaste het toegang tot 'n skaduryke tuin met 'n Weber en onderdakparkeerplek vir 1 motor. Die eendedam in dié veilige kompleks is net 1 minuut se stap vanaf die kothuis en skep die regte atmosfeer vir gaste wat smag na rus en vrede. Moenie vergeet om die natuurreservate in die omgewing te besoek nie en pak jou visstok in, want die riviere wemel van die vis!

Slaapplek

’n Bespreking by Delagoa Dullstroom Cottage sluit in:

Koninggrootte-bed
Slaapkamer 1
Plek vir 2 persone
1 xKoninggrootte-bed
Enkelbed / Driekwartbed
Slaapkamer 2
Plek vir 1 persoon
1 xEnkelbed / Driekwartbed
Enkelbed / Driekwartbed
Slaapkamer 3
Plek vir 2 persone
2 xEnkelbed / Driekwartbed

Kenmerke

Afrikaans
Braaiplek
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • Braaiplek
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite op perseel

  • Tennis

Aktiwiteite Naby

  • Perdry
  • Kunsvlieghengel
  • Visvang
  • Forelhengel
  • Baarshengel
  • Wynproe
  • Tennis

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Parkeerplek

  • Veilige Parkering

Betaalopsies op Perseel

  • Visa
  • Mastercard
  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Badkamer

  • Bad
  • En-suite
  • Stort
  • Seep
  • Toiletware

Eenheidgeriewe

  • Elektriese kombers
  • Waaier

Elektriese Toebehore

  • Yskas
  • Haardroër
  • Strykyster
  • Mikrogolfoond
  • Oond
  • Stoof

Vermaak

  • Boeke en tydskrifte
  • Eksklusiewe dstv
  • Tv

Opsomming van Resensie

4.9 uit 5van 75 resensies vir Delagoa Dullstroom Cottage
Netheid
5.0/5
Diens
4.9/5
Ligging
4.9/5
Veiligheid
5.0/5
Waarde vir geld
4.9/5

Ligging

  • Teding van Berkhoud-straat, Dullstroom, 1110, Mpumalanga
  • Gaste dink Delagoa Dullstroom Cottage het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R2 950
per nag, vir 5 mense
Vanaf
Vanaf R2 950
per nag, vir 5 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 5 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Teding van Berkhoud-straat, Dullstroom, 1110, Mpumalanga
  • Geen kinders onder 13
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJGQwMTcxYThiLWU4ZDgtNDk0Yi05NWM2LTEwOTBkNWIxODVhYQ?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R2 950 per nag, vir 5 mense 75 5 1 5 Teding van Berkhoud Street Dullstroom 1110 Mpumalanga 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -25.417031108227 30.110172629356