Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Delarey Restaurant en Ooornag

Jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

3.9/5

Tielman Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 5

Jaar gelys 3

Opsomming van Resensie

4 uit 5van 5 resensies vir Delarey Restaurant en Ooornag
Netheid
4.0/5
Diens
3.6/5
Ligging
4.2/5
Veiligheid
4.0/5
Waarde vir geld
4.0/5
Richard B - Mrt 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Richard B
Besigheidsreis

Puik personeel, gerieflike en netjiese verblyf met heerlike etes.

Het heerlik gebly, ligging is goed en veilige parkering is beskikbaar. Die bonus is die restaurant op die perseel waar maaltye genuttig kan word. Kamers is pragtig netjies met al die fasiliteite wat jy nodig het. 'n Groot pluimpie vir die personeel wat uitstekende diens gelewer het, die vriendelikste span wat ek in 'n lang tyd ontmoet het. Dankie vir 'n baie aangename ondervinding en verseker waarde vir geld.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Pieta D - Aug 2023
Algehele gradering
Netheid
1/5
Diens
1/5
Ligging
1/5
Veiligheid
1/5
Waarde vir geld
1/5
Pieta D
Besigheidsreis

Ontevrede!

Met aankoms het hulle nie eers geweet van my bespreking nie! Die bed was nie eers ordentlik opgemaak nie! Die hek het nie gewerk nie, ek moes omry net om die personeel te kry sit en drink by die bar! Duidelik wys dit dat hulle van 06:00 oop is maar teen 08:00 was daar nog niemand by die restaurant nie, ek moes betaal vir ontbyt wat ek nie eers gekry het nie! Ek het 800 km gery net om in koue water te stort! Die foto's en resensie wat jy sien en die realiteit is nie dieselfde nie! Teleurgestel is nie eers die woord wat ek wil gebruik nie!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Delarey Restaurant en Ooornag se terugvoer

Ek was hier toe Pieta arriveer het en die kelner het my kom vra in watter kamer hy was. Die kelners kom vra my voor hulle iemand in teken.
Die hek werk met 'n selnommer wat jy moet skakel, wat hy ook moes doen om uit te kan gaan die volgende oggend.
Daar was geen probleem met warm water nie, het persoonlik gaan kyk.
Het die afgelope 6 jaar nog nooit 06:00 ontbyt gegee nie. Vanaf 07:00 kan jy ontbyt bestel. Ek persoonlik was voor 07:00 hier en hy het nie kom ontbyt bestel nie. Die ander gaste het vanaf 07:00 al bestel. Ek het sy ontbyt geld vir hom terug betaal in sy rekening.

Delarey Restaurant en Ooornag
Sharon M - Okt 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Sharon M
Saam met eggenoot / lewensmaat

Very good service. We rate it for 5 star.

Tshepang gave us a warm welcome, he gave an excellent service throughout our stay.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Olebogeng M - Sep 2021
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
2/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Olebogeng M
Enkelreisiger

It was a good for stay.

Services rendered are a bit slow, especially ordering food, but everything was good.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Steven M - Aug 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Steven M
Enkelreisiger

Everything was magnificent.

I enjoyed my stay to the full. I loved the fact that they use door codes to open and once it is closed from the inside you can't open it from the outside unless having the code. It is very accessible and it stands out. The staff is very friendly and willing to assist wherever possible. I am a sport person and I was very happy to see my favourite sport channel on TV. The food was divine, cooked to perfection.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Vanaf
R925
per nag, vir 2 mense
Vanaf
Vanaf R925
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R925
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 32 mense
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Generaal Delarey-straat 9, Delareyville, 2770, Noordwes
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA062db84dd14cdb644597b7803819c680f179929966364785926d5aeeeeda42abd8350baee26d0ba7643d629ab02ed88b847d?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R925 per nag, vir 2 mense 5 5 1 4 9 Generaal Delarey Street Delareyville 2770 Noordwes 021 201 8901 14:00-20:00 10:00 -26.69241767249 25.456798195633
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem