Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Delicious Monster and SterJasmyn

Opsomming van Resensie

4.3 uit 5van 25 resensies vir Delicious Monster and SterJasmyn
Netheid
4.4/5
Diens
4.3/5
Ligging
4.4/5
Veiligheid
4.4/5
Waarde vir geld
4.2/5
Andries K - Nov 2023
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
3/5
Ligging
4/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
3/5
Andries K
Saam met eggenoot / lewensmaat

Aanvaarbaar.

Yip was aanvaarbaar.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Elsie M - Nov 2023
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
3/5
Elsie M
Saam met vriende

Splendid and fun.

Generous staff, polite, easy going and made our stay very enjoyable.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Lynette V - Jul 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Lynette V
Besigheidsreis

Lekker.

Sien sterre.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Jpa D - Okt 2022
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
3/5
Jpa D
Gesin met tieners

Plek is bietjie beknop, gasvrou het haar heeltemal goed van haar taak gekwyt.

Delicious Monster is dalk goed vir twee mense, maar nie meer nie. Of 'n paar met 'n babatjie.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Paul M - Okt 2022
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Paul M
Enkelreisiger

Rustig en waarde vir geld.

Dankie Erika. Ek het lekker gebly.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Rodger D - Sep 2022
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
2/5
Ligging
3/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
3/5
Rodger D
Enkelreisiger

Het lekker geslaap.

Baie gemaklik, netjies en veilig. Loadshedding 'n pyn.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Delete D - Aug 2022
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Delete D

Very pleasant host and all that we needed for our stay.

Awesome stay and we really appreciate the great service and advice from our hosts.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Enaye P - Feb 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Enaye P
Enkelreisiger

Die mense is wonderlike asook dis baie netjies en skoon.

Sal hulle enige tyd weer gebruik.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Enaye P - Jan 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Enaye P
Enkelreisiger

Wonderlik

Wonderlike mense wat die plek het, geen klagtes nie. Sal hulle enige tyd weer gebruik.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Jannie G - Des 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Jannie G
Enkelreisiger

Oulik en bekostigbaar

Stil en rustig. Beslis waarde vir geld en sal beslis aanbeveel. Vir my, sou graag volle DStv wou hê.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Chris S - Okt 2021
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
3/5
Ligging
3/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
3/5
Chris S
Besigheidsreis

Toepaslik vir kort kennisgewing en noodgeval, nie werklik geskik vir familie of besigheid nie.

Nie op standaard nie, soos bo genoem, jy kry waarvoor jy betaal.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Bruce S - Okt 2021
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
3/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Bruce S
Besigheidsreis

Very pleasant, but unfortunately not for our requirements.

We stayed for 1 night and it was suitable. We need a different type of accommodation for longer stays.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Jaco G - Sep 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jaco G
Enkelreisiger

SterJasmyn is excellent.

The place was perfect, stylish and I enjoyed my stay.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Riaan D - Apr 2021
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Riaan D

Baie geniet, naby aan als geleë.

Vriendelik, behulpsaam, skoon, netjies.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Jenny-may W - Nov 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jenny-may W
Besigheidsreis

Would stay again.

We stayed overnight and would stay again. The room was spacious.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Martie S - Nov 2020
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
2/5
Ligging
4/5
Veiligheid
1/5
Waarde vir geld
3/5
Martie S
Enkelreisiger

Netjies en skoon, maar veiligend is 'n groot risiko.

Reeds per e-pos aangestuur.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Rina J - Aug 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Rina J
Besigheidsreis

Waarde vir geld. Netjies en rustig

Perfek gelee vir besigheidsdoeleindes

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Renee V - Des 2019
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
3/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Renee V
Gesin met klein kinders

Made a great overnight stop on the way to Kruger.

As a family of six, it can be challenging to find affordable accommodation. The unit was spacious, clean and catered for all our needs. Thank you.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Chanet B - Sep 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Chanet B
Enkelreisiger

Baie gasvry en netjies.

Baie lekker gebly, die ligging vir my was perfek en naby waar ek moes wees. Vriendelike diens en regte waarde vir geld. Ek sal definitief weer van hulle gebruik maak.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Amy R - Sep 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Amy R
Gesin met klein kinders

A home away from home.

Was a lovely and warm stay. Felt just as I would at home as a family with young children. I worry they will be loud and worry others but the people where very kind and lovely. Sweet little doggies too, they were happy to see us return every day. Only one small thing to consider changing is taking the light under a fan away. It was annoying to see the flickering light when the fan is on. Other than that it was a happy stay.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Paul M - Mrt 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Paul M
Enkelreisiger

Lekker rustig.

Baie lekker gebly en alles is beskikbaar wat benodig word. Sal beslis weer daar gaan bly.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Gert V - Jan 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Gert V
Enkelreisiger

Aangenaam en rustige omgewing.

Erika se gasvryheid was uitstaande en sy het die verblyf baie aangenaam gemaak. Vir die enkel verteenwoordiger op 'n sakebesoek word Delicious Monster sterk aanbeveel.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Johannes S - Aug 2018
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Johannes S
Enkelreisiger

Vir iemand soos ek 100%.

Sien sterre.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Andre G - Aug 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
3/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Andre G
Saam met eggenoot / lewensmaat

Huislik ,rustig, netjies, vars, ruim.

Erika het uit haar pad gegaan om my te help met onderdele vir gebreekte motor. Ek sal altyd daar oorbly. Die woonstel is wonderlik ruim met alles benodig in kombuis. Sal 'n wonderlike langtydperk verblyf plek wees.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Freddie J - Aug 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Freddie J
Enkelreisiger

Erika en Klaas was uiters vriendelik en baie behulpsaam.

Ek sal enige tyd weer van hulle diens gebruik maak. Word baie sterk aanbeveel.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Vanaf
R640
per nag, vir 2 mense
Vanaf
Vanaf R640
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R640
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 10 persone
  • Inkloktyd: 15:00 tot 23:00
    Uitkloktyd: 11:00
  • Adres: Wilgerstraat 29, Nelspruit, 1200, Mpumalanga
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJDNkNmFjMjQ4LTQyYjQtNDQwNS1iOWZmLTRkMmFkMWJiMTg0Mw?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R640 per nag, vir 2 mense 25 5 1 5 29 Wilger Street Mbombela (Nelspruit) 1200 Mpumalanga 021 201 8901 15:00-23:00 11:00 -25.483063464448 30.965165160713