LEKKE
PLEKKE
LEKKE
PRYSE
LEKKE
VEILIG
 by Delicious Monster and SterJasmyn | LekkeSlaap
+36

Delicious Monster and SterJasmyn

  • Kapasiteit: 10 persone
  • Inkloktyd: 15:00 tot 23:00
    Uitkloktyd: 11:00
  • Adres: Wilgerstraat 29, Nelspruit, 1200, Mpumalanga
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Vanaf R640 per nag, vir 2 mense

Beskrywing

Delicious Monster and SterJasmyn is 2 knus selfsorg-eenhede in Mbombela (Nelspruit).

Die Delicious Monster-eenheid is agter in die erf geleë met sy eie klein tuintjie. Dit bied slaapplek vir 4 gaste en 'n badkamer met 'n stort. Die kombuis is toegerus vir selfsorg en daar is ook 'n sitkamer met 'n TV.

Die ruim SterJasmyn-eenheid het 'n privaat tuin en slaapplek vir 6 gaste. Daar is 'n privaat slaapkamer met 'n badkamer met 'n stort. Die kombuis is toegerus vir selfsorg en gaste kan in die sitkamer ontspan.

WiFi en braaigeriewe is beskikbaar en daar is parkeerplek agter 'n spitspaalheining.

Let daarop dat daar 3 honde op die perseel woon aan die kant van Delicious Monster. SterJasmyn het sy eie erfie.

Delicious Monster is op dieselfde perseel as SterJasmyn en dis net 200 m vanaf die Innibos-feesterrein. Mbombela (Nelspruit) bied 'n rits restaurante en winkelsentrums, en gaste kan gerus die bergfiets- en voetslaanroetes in die omgewing aandurf. Besienswaardighede sluit Chimpanzee Eden, Emnotweni Kasino, Sudwala Dinosouruspark, Laeveld Botaniese Tuin en vele meer in.

Kenmerke

Afrikaans
Braaiplek
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • Lughawe-pendeldiens Op Versoek
  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Persoonlike Kluis
  • Satelliet-TV
  • Selfsorg
  • Skoonmaakdiens Op Versoek
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite Naby

  • Voëlkyk

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Agter Elektriese Hek
  • Onderdakparkering

Betaalopsies op Perseel

  • Visa
  • Mastercard
  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Opsomming van Resensie

4.5 uit 5van 18 resensies vir Delicious Monster and SterJasmyn
Netheid
4.6/5
Diens
4.3/5
Ligging
4.5/5
Veiligheid
4.4/5
Waarde vir geld
4.4/5

Ligging

  • Wilgerstraat 29, Nelspruit, 1200, Mpumalanga
  • Gaste dink Delicious Monster and SterJasmyn het ’n baie goeie ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R640
per nag, vir 2 mense
Vanaf
Vanaf R640
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 10 persone
  • Inkloktyd: 15:00 tot 23:00
    Uitkloktyd: 11:00
  • Adres: Wilgerstraat 29, Nelspruit, 1200, Mpumalanga
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJDNkNmFjMjQ4LTQyYjQtNDQwNS1iOWZmLTRkMmFkMWJiMTg0Mw?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R640  per nag, vir 2 mense 18 5 1 5 29 Wilger Street Mbombela (Nelspruit) 1200 Mpumalanga 086 999 0018 15:00-23:00 11:00 -25.483063464448 30.965165160713
Stem vir ons in die World Travel Awards!

Stem vir ons in die World Travel Awards!

stem
stem