Uvongo Akkommodasie by Delightful Annex Cottage | LekkeSlaap
+17

Delightful Annex Cottage

5 resensies
Selfsorg

Opsomming van Resensie

4.5 uit 5van 5 resensies vir Delightful Annex Cottage
Netheid
4.4/5
Diens
4.6/5
Ligging
4.4/5
Veiligheid
4.8/5
Waarde vir geld
4.4/5
Antonet V - Des 2019
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Antonet V
Gesin met klein kinders

Veilig en baie rustige area.

Ons het die rustige area geniet. Lekker naby die hoofstrand en Spar.

Chantelle J - Okt 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Chantelle J
Gesin met klein kinders

Naby alles wat nodig is en loopafstand van die Spar.

Baie gasvry en vriendelike eienaar. Sal beslis weer kom kuier.

Beulah V - Mrt 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Beulah V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Dit was die lekkerste wat ek nog ooit gebly het by 'n vakansie bestemming.

Ek en my man het superlekker gebly. Die eienaar is baie oulik, sy het uit haar pad gegaan om seker te maak ons het alles wat ons nodig het en die plekkie is baie netjies en goed ingerig.

Michele V - Feb 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Michele V
Gesin met klein kinders

Cozy, tranquil, pet friendly, lovely and accommodating host.

Will definitely revisit on a regular basis.

Delightful Annex Cottage's terugvoer

Baie dankie julle, ek is bly julle het die plekkie aangenaam gevind. Ek sien daarna uit om julle weer in die toekoms te huisves.

Delightful Annex Cottage
Jolanda O - Des 2018
Gemiddeld
Netheid
3/5
Diens
4/5
Ligging
3/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
3/5
Jolanda O
Gesin met tieners

Baie lekker gekuier.

Ons het baie lekker gekuier. Naby winkels en swemstrand.

Delightful Annex Cottage's terugvoer

Baie dankie Jolanda, ek is bly dat julle lekker gekuier het. Ek sien daarna uit om julle weer te huisves.

Seënwense en groete

Antoinette

Delightful Annex Cottage
Vanaf R690
per nag (plek vir 4)
Vanaf R690
per nag (plek vir 4)
Vanaf R690
per nag (plek vir 4)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 4 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Garden Terrace 5, Uvongo, 4270, KwaZulu-Natal
  • Geen kinders onder 2
https://d288tngog90ix0.cloudfront.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA26FC56mw42KHP74WeFThWX15WAnS1vWLVkbZTXQURu3vaGTF7y?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format Vanaf R690  per nag (plek vir 4) 5 5 1 5 5 Garden Terrace Uvongo 4270 KwaZulu-Natal 086 999 0018 14:00-19:00 10:00 -30.830747460834 30.391209833807
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za