by Deluxe Apartment Mayfair | LekkeSlaap
+16

Deluxe Apartment Mayfair

Selfsorg

Opsomming van Resensie

5 uit 5van 9 resensies vir Deluxe Apartment Mayfair
Netheid
5.0/5
Diens
5.0/5
Ligging
5.0/5
Veiligheid
5.0/5
Waarde vir geld
4.8/5
Kobus U - Apr 2021
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Kobus U
Saam met eggenoot / lewensmaat

Heerlike, rustige omgewing.

Lekker sentraal, naby alles, tog, geen verkeer lawaai, met 'n lieflike groen tuin voor ons. Alles van die beste binee. Luuks en netjies. Goeie sterk WiFi. Sou net graag al die sportkanale asook 101 wou gehad het.

Deluxe Apartment Mayfair se terugvoer

Hi Kobus
Thank you ever so much for your review, it is greatly appreciated. You were our pleasure to host, and we look forward to welcoming you back in the future
Warm regards
Sharon

Deluxe Apartment Mayfair
Bernard E - Nov 2020
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Bernard E
Saam met eggenoot / lewensmaat

Goeie waarde vir geld.

Perfekte ligging, smaakvolle afwerking en dekor, veilige kompleks.

Illana F - Sep 2020
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Illana F
Saam met eggenoot / lewensmaat

Kuier was lekker rustig en net wat ons nodig gehad het.

Alles was netsoos dit op die fotos was. Heerlike plekkie vir 2 mense. Geen klagtes nie. Sal defnitief weer van hulle dienste gebruik maak.

Deluxe Apartment Mayfair se terugvoer

Hi Illana,

Thank you ever so much for your wonderful review, it is greatly appreciated and we would be delighted to welcome you back at anytime

Warm regards,
Sharon

Deluxe Apartment Mayfair
Elizma K - Okt 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Elizma K
Enkelreisiger

Ek het baie lekker hier gebly! Was 'n vinnige kuier gewees, maar die plekkie was baie gerieflik.

Baie mooi en die dienste was vriendelik.

Deluxe Apartment Mayfair se terugvoer

Dear Elizma,

Thank you for your wonderful review, it is greatly appreciated. You were the perfect guests and we would be delighted to welcome you back.

Warm regards,
Sharon

Deluxe Apartment Mayfair
Vedre S - Sep 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Vedre S
Enkelreisiger

Fantastiese verblyf, baie sentraal geleë. Sal beslis weer terug wees

Fantastiese verblyf, baie sentraal geleë, veilig, netjies. Die eenheid is baie goed toegerus vir kort en langtermynverblyf. Vol DStv pakket en goeie WiFi is 'n bonus. Sal beslis weer terug wees

Alan M - Jun 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Alan M
Besigheidsreis

Awesome.

Awesome, would recommend.

Deluxe Apartment Mayfair se terugvoer

Hi Alan,

Many thanks for your wonderful review, it is greatly appreciated. Thank you too for choosing to stay with us. We would be delighted to welcome you back at any time.

Warm regards,
Sharon

Deluxe Apartment Mayfair
Yvette D - Jul 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Yvette D
Gesin met tieners

Baie veilig gevoel.

Netjies, veilig en heerlik stil. WiFi is 'n groot probleem. Wys jy is gekoppel, maar dit is van korte duur. So goed soos geen WiFi. Dit sou lekker wees as die waaier in die badkamer sagter kon wees. Ons het heerlik gekuier.

Karin S - Mrt 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Karin S
Besigheidsreis

Ek kan werklik geen negatiewe kommentaar lewer nie.

Pragtige akkommodasie, sal dit beslis aanbeveel.

Deluxe Apartment Mayfair se terugvoer

Hi Karin

Thank you ever so much for your wonderful review, it is greatly appreciated. We would be delighted to welcome you back anytime in the future.

Warm regards
Sharon

Deluxe Apartment Mayfair
Japie H - Feb 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Japie H
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie veilige en gerieflike blyplek.

Goed geleë in Century City. Mayfair is 'n uitstekende kompleks, goeie sekuriteit met onderdakparkering. Die eenheid is gerieflik en baie smaakvol gemeubileer. Sharon die "managing agent" is baie hulpvaardig en stiptelik. Kan die plek hoogs aanbeveel.

Deluxe Apartment Mayfair se terugvoer

Dear Japie and Linda

Thank you ever so much for your wonderful review, it is greatly appreciated. It was my absolute pleasure to accommodate you, and we would be delighted to welcome you back anytime in the near future. Thank you also for bringing the issue to my attention. I confirm that it has since been taken care of and resolved. Take care and warm regards, Sharon.

Deluxe Apartment Mayfair
Vanaf
R1 050
per nag (plek vir 2)
Vanaf
Vanaf R1 050
per nag (plek vir 2)
Vanaf
R1 050
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 2 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Oasis-laan, Century City, Kaapstad, 7441, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJDhjNDljNThiLWUzMjUtNGFiMC04ODI4LTVlMDRjNjc0ZTZjZA?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 050  per nag (plek vir 2) 9 5 1 5 Oasis Lane Century City 7441 Wes-Kaap 086 999 0018 14:00-19:00 10:00 -33.888706498037 18.509846383949
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!

Stem vir ons in die World Travel Awards!

stem
stem