LEKKE
PLEKKE
LEKKE
PRYSE
LEKKE
VEILIG
 by Demar Estate | LekkeSlaap
+15

Demar Estate

23 resensies
Gastehuis

Opsomming van Resensie

4.1 uit 5van 23 resensies vir Demar Estate
Netheid
4.0/5
Diens
4.1/5
Ligging
4.1/5
Veiligheid
4.3/5
Waarde vir geld
4.1/5
Barry I - Mrt 2020
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Barry I
Saam met vriende

Great stay for a sleepover.

We used the estate purely for sleepover purposes so I can only speak on this. Great venue, very clean and cosy.

Liezel D - Feb 2020
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Liezel D
Saam met eggenoot / lewensmaat

Veilige, netjiese verblyf. Vriendelike gasvrou.

Sien sterre.

Marthinus S - Feb 2020
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Marthinus S
Besigheidsreis

Lekker vreedsaam, gerieflik tuis.

Beste verblyf nog in jare. Vriendelik en hulpvaardig. As ek "home away from home" kan beskryf sal dit definitief Demar Estates wees. Sal altyd weer daar tuis gaan.

Tertia M - Jan 2020
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Tertia M
Gesin met tieners

If you are looking for a basic and value for money stay, it lives up to that.

Liandri was very helpful. The amenities are basic.

Leatitia M - Okt 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Leatitia M
Saam met eggenoot / lewensmaat

Lekker rustig, baie mooi huis/kamer en voel welkom daar.

Ek sal Demar Estate aan enige iemand aanbeveel. Jy word verwelkom met vriendelikheid en die eienaars is baie behulpsaam en goedhartig. Ek sal enige tyd, sonder twyfel, slaapplek daar bespreek.

Almarie D - Sep 2019
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Almarie D

Waarde vir geld en goeie ligging vir geleenthede in die omgewing.

Gedeelde ruimte met eienaars en afhangende van groepgrootte, moontlik ook ander gaste, wat 'n privaatheidskwessie skep. Dit is beter geskik vir groter groepe wat gewoond is om met mekaar te reis en wat gemaklik sal wees met ander gaste in dieselfde lokaal.

Dié resensie is vertaal,kliek hierom die oorspronklike weergawe te sien.

Value for money and good location for events in the area.

Shared space with owners and depending on group size, possibly also other guests, which does create a privacy issue. Better suited to bigger groups accustomed to travelling with one another and who would be comfortable with other guests in same venue.

Jy lees die oorspronklike resensie,kliek hierom die vertaalde weergawe te sien.

Elize M - Jun 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
3/5
Veiligheid
2/5
Waarde vir geld
5/5
Elize M
Saam met vriende

Goed vir net oorslaap as ander funksies ook in dag aanhet.

Baie vriendelike gasvrou. Het onveilig gevoel verby Diepkloof. Was heetlemal fine vir as jy net bed benodig vir uitrus. Darem basiese behoeftes.

Tiaan S - Mrt 2019
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
3/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
4/5
Tiaan S
Saam met eggenoot / lewensmaat

Gekry vir die prys wat ek betaal het.

Kamer was baie netjies en in orde. Vir die minimale prys wat ons betaal het sou ons ten minste net 'n waaier waardeer het. Ongelukkig in die ligging en seisoen tydperk het die muskiete dit ondraaglik gemaak. Verder was die mense baie vriendelik en behulpsaam.

Charissa D - Des 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Charissa D
Saam met vriende

Vriendelikste mense ooit.

Was ongelooflik lekker!

Johnny V - Okt 2018
Gemiddeld
Netheid
1/5
Diens
2/5
Ligging
3/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
3/5
Johnny V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Is glad nie 'n weergawe van die foto's op die advertensie nie.

Advertensie se foto's en werklikheid is glad nie dieselfde nie. Geen TV. Beligting en matras is glad nie op standaard vir gastehuis nie. Geen selfsorggeriewe nie.

Shaldine W - Jul 2018
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Shaldine W

Baie lekker.

Baie lekker vir 'n groot groep mense. Ons het net oorgeslaap vir 'n troue. Maar die mense is baie vriendelik.

Daan L - Jun 2018
Gemiddeld
Netheid
2/5
Diens
1/5
Ligging
2/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
2/5
Daan L
Besigheidsreis

Net as iemand wil oorslaap.

Die badkamers en toilet word gedeel met ander gaste. Ek sal dit nie weer gebruik nie en liewer meer betaal vir beter herberg.

Karen J - Jun 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Karen J
Gesin met klein kinders

Pragtige plekkie. Veilig en vriendelik.

Ons het deurgegaan a.g.v. 'n troue langsaan by Everwood. Dit was baie vriendelik en veilig en baie mooi ook. Ek sal dit aanbeveel vir 'n familie of selfs enkellopendes om weg te breek vir 'n naweek of week.

Liza R - Mei 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Liza R

Vriendelik, netjies en veilig.

Ons het baie lekker gebly. Die kamers is ruim en netjies en ons is baie vriendelik ontvang.

Jenni H - Apr 2018
Gemiddeld
Netheid
3/5
Diens
1/5
Ligging
3/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
3/5
Jenni H
Saam met eggenoot / lewensmaat

No bathroom.

More attention to detail needs to be paid. We booked in and were given our keys in the afternoon before we attended our function. We were not shown the room at the time. When we arrived back from our function at one am, we found our way to our room, only to find that the bathroom door was locked and there was no key. We understand that this was an oversight on their part, but we had no bathroom until the next morning, when another bathroom was hastily arranged for us. Bed was clean and comfortable though.

Demar Estate's terugvoer

Good day Jenni,

Thank you for your feedback, we value it as we learn to grow better.
I do apologize for the bathroom and have changed the lock system so it can never happen again.

However, I did show your husband the room before handing over the keys and also said to please call if you needed any assistance.

Kind regards
Demar estate


Demar Estate
Salomi J - Apr 2018
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
3/5
Salomi J
Saam met eggenoot / lewensmaat

Very neat and good place to overnight.

Thank you for the friendly welcoming and lovely stay.

Rynhart R - Mrt 2018
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
3/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Rynhart R
Saam met eggenoot / lewensmaat

Great.

Het dit baie geniet. Dit is 'n goeie plek.

Ramona M - Feb 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Ramona M
Saam met vriende

Very nice people. Clean and neat.

We are very impressed. Thank you.

Roedie S - Des 2017
Gemiddeld
Netheid
3/5
Diens
4/5
Ligging
3/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Roedie S
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie lekker gebly

Baie lekker gebly. Mooi swembadarea en skoon kamers.

Oosie O - Des 2017
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Oosie O
Saam met eggenoot / lewensmaat

We had a lovely stay, thank you.

Everybody was so friendly and loved the dogs.

Loraine D - Nov 2017
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Loraine D
Saam met eggenoot / lewensmaat

Lovely place with a lovely garden.

See stars.

Willie H - Okt 2017
Gemiddeld
Netheid
1/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
1/5
Willie H
Gesin met tieners

Die ontvangs is uitstekend gewees maar die kamer het geen mat ingehad en die stort het die hele vloer nat gemaak.

Indien hulle matte insit in die vertrek en 'n ordentlike stort, sal ek die plek aanbeveel vir enige iemand.

Demar Estate's terugvoer

Hi Willie,

Dankie vir die terugvoer.
Die kamer het gewoonlik matte in, asook n badkamermatjie.

Julle het bietjie vroer ingeklok as ons voorgeskrewe tye en my dame kon nie die matte terug sit nie omdat julle die kamer gesluit het toe julle gery het.

Mooi dag verder
Demar Estate.

Demar Estate
Carola A - Okt 2017
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Carola A
Saam met eggenoot / lewensmaat

Neat, affordable, close to shops and restaurants.

Friendly hosts and safe environment.

Vanaf R400
per nag (plek vir 2)
Vanaf R400
per nag (plek vir 2)
Vanaf R400
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 8 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Erf 143, Nooitgedaght-pad, R114, Muldersdrif, 1748, Gauteng
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJGRmMDIwNjI0LTU4NmEtNDBmYi1iNmUzLWEzYzE2ZDQzNjYxNA?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R400  per nag (plek vir 2) 23 5 1 5 Plot 143 Nooitgedaght road R114 1748 Gauteng 086 999 0018 14:00-19:00 10:00 -26.01432309453 27.891603559256
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!