Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

DeMist Cottage - Old Bearie

  • Kapasiteit: 7 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: R331, Mistkraal, Patensie, 6335, Oos-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Vanaf R2 310 per nag, vir 7 mense

Beskrywing

DeMist Cottage - Old Bearie skuil tussen pragtige boorde in die Gamtoosvallei langs die R331 tussen Baviaans en Patensie.

Daar is 3 slaapkamers en die hoofslaapkamer het 'n dubbelbed, die tweede slaapkamer het 2 enkelbeddens, en die derde slaapkamer het 'n stapelbed en 'n enkelbed. Die eenheid het 1 badkamer met 'n stort, toilet en handdoek. Old Bearie het 'n volledig toegeruste kombuis met alles wat jy nodig sal hê vir 'n selfsorg-ervaring soos min - daar is 'n yskas, mikrogolfoond, tweeplaatstoof en oond. 'n Privaat lapa met alle nodige braaigeriewe is ook beskikbaar. Die oopplan-leefarea en -kombuis het oorgenoeg sitplek rondom die ingeboude kaggel.

DeMist Cottage - Old Bearie is maklik bereikbaar met 'n sedan-voertuig vanaf die R331 en die perfekte oorslaapplek op pad na die Baviaanskloof. Verruil die stad se lawaai vir 'n perfekte wegbreeknaweek in 'n pragtige omgewing.

Gaan stap 'n entjie tussen die sitrusboorde of in die berg om die natuurskoon te geniet. Loop tot by die kanaal, die plaasgebied se lewensaar. Gaan swem daarna in die Gamtoosrivier, 'n voëlkyk- en visvang-paradys!

Slaapplek

’n Bespreking by DeMist Cottage - Old Bearie sluit in:

Dubbelbed
Slaapkamer 1
Plek vir 2 persone
1 xDubbelbed
Enkelbed / Driekwartbed
Slaapkamer 2
Plek vir 2 persone
2 xEnkelbed / Driekwartbed
Enkelbed / Driekwartbed Stapelbed
Slaapkamer 3
Plek vir 3 persone
1 xEnkelbed / Driekwartbed
1 xStapelbed

Kenmerke

Afrikaans
Braaiplek

Geriewe

  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Malaria-vrye streek
  • Selfsorg

Aktiwiteite op perseel

  • Visvang
  • Voëlkyk
  • Swem

Aktiwiteite Naby

  • Visvang
  • Voëlkyk
  • Begeleide Wandelpaaie
  • Bergfietsroetes
  • Swem

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels
  • Nederlands

Parkeerplek

  • Parkering Van Die Straat Af

Betaalopsies op Perseel

  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Meer oor dié eenheid

  • Nie rook
  • Patio

Badkamer

  • Stort

Eenheidgeriewe

  • Eetkamer
  • Kaggel
  • Klein kombuis
  • Sitkamer

Elektriese Toebehore

  • Yskas
  • Mikrogolfoond
  • Oond
  • Stoof

Vermaak

  • Boeke en tydskrifte

Opsomming van Resensie

4.5 uit 5van 17 resensies vir DeMist Cottage - Old Bearie
Netheid
4.5/5
Diens
4.5/5
Ligging
4.6/5
Veiligheid
4.2/5
Waarde vir geld
4.5/5

Ligging

  • R331, Mistkraal, Patensie, 6335, Oos-Kaap
  • Gaste dink DeMist Cottage - Old Bearie het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R2 310
per nag, vir 7 mense
Vanaf
Vanaf R2 310
per nag, vir 7 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 7 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: R331, Mistkraal, Patensie, 6335, Oos-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJDU5YWVlYTZiLTkwMDktNDQ0Zi1iMmIzLTkyNmNmYmE3YmQzMw?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R2 310 per nag, vir 7 mense 17 5 1 5 R331 Mistkraal 6335 Oos-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -33.729925509449 24.704228639603