Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Den-Away Selfsorg Gastekamer

Jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.7/5

Chantelle Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 26

Jaar gelys 2

Opsomming van Resensie

4.8 uit 5van 26 resensies vir Den-Away Selfsorg Gastekamer
Netheid
4.8/5
Diens
4.8/5
Ligging
4.7/5
Veiligheid
4.8/5
Waarde vir geld
4.7/5
Fred N - Mrt 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Fred N
Saam met eggenoot / lewensmaat

Heerlik gebly, netjies, skoon en al die nodige geriewe vir 'n gemaklike verblyf.

Ons het baie lekker gebly, die kamer/woonstel is netjies met alles wat nodig is en baie gerieflik en skoon.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Den-Away Selfsorg Gastekamer se terugvoer

Dankie Fred! Was so lekker om jou hier te kon hê, kom gerus weer.

Den-Away Selfsorg Gastekamer
Deon J - Sep 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
3/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Deon J
Enkelreisiger

Baie netjies en veilig.

Ideaal vir enkel reisiger.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Den-Away Selfsorg Gastekamer se terugvoer

Dankie Deon, kom vinnig weer.

Den-Away Selfsorg Gastekamer
Amanda T - Sep 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Amanda T
Saam met eggenoot / lewensmaat

Gerieflik en netjies.

Veilig agter 'n geslote hek. WiFi. 'n Rustige omgewing. Alles wat jy nodig het.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Den-Away Selfsorg Gastekamer se terugvoer

Dankie Amanda!

Den-Away Selfsorg Gastekamer
Elma C - Jun 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Elma C

Waarde vir geld.

Gasvrou was báie vriendelik en behulpsaam. Kamer was goed toegerus en ons het heerlik oorgeslaap.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Den-Away Selfsorg Gastekamer se terugvoer

Elma, dit was nou so lekker om julle te verwelkom, sien vir julle binnekort weer.

Den-Away Selfsorg Gastekamer
Dinkies P - Mei 2023
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
3/5
Dinkies P
Gesin met tieners

Heerlik oornag.

Heerlik gebly. Bed was snoesig. Beurtkrag het effens gepla, maar andersins perfek.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Den-Away Selfsorg Gastekamer se terugvoer

Dankie ek waardeer dit so baie, kom gerus weer.

Den-Away Selfsorg Gastekamer
Wilna Lombard L - Mei 2023
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Wilna Lombard L
Saam met eggenoot / lewensmaat

Heerlik stil, alles wat jy nodig het.

Alles is mooi en smaakvol en ruim. Baie mooi skoon.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Den-Away Selfsorg Gastekamer se terugvoer

Dankie Wilna, hoop om julle weer vinnig te sien.

Den-Away Selfsorg Gastekamer
Marelie G - Feb 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Marelie G
Gesin met tieners

Vriendelike diens, netjies, net reg.

Chantelle was baie vriendelik en behulpsaam en die verblyf het alles wat 'n mens benodig. Dit was silwerskoon en netjies en al is dit by hulle huis, was dit baie stil en rustig en ons kon nie eers agterkom dat hulle daar was nie. Die lekker filterkoffie was iets wat 'n mens nie sommer in soortgelyke verblyf teëkom nie, asook die vars melk in die yskas. Die wifi was ook lekker vinnig en my dogter kon Netflix kyk op my skootrekenaar daarmee. Ek sal Den-Away enige tyd aanbeveel en sal weer daar oornag.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Den-Away Selfsorg Gastekamer se terugvoer

Marlie, baie baie dankie, kom gerus weer. Ek dink aan die gaste wat ver ry en hulle moet kan ontspan, dis waar die gas moet tuis voel. Ek sit filter in omrede dis wat ek sal wil he moet in gaste huise wees, ek moet voel asof ek by die huis is, ek self sal dit wil geniet.

Den-Away Selfsorg Gastekamer
Nicol S - Feb 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Nicol S
Saam met eggenoot / lewensmaat

Heerlik gerus en herlaai.

Ons was Middelburg toe vir 'n funksie, alles is silwerskoon en netjies. Die kamer is groot en goed toegerus, die mense is vriendelik, die atmosfeer vredevol. 'n Lekker plek om te wees.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Den-Away Selfsorg Gastekamer se terugvoer

Julle is dierbaar. Dankie dat julle Den-Away weer kom ondersteun het.

Den-Away Selfsorg Gastekamer
Salome C - Des 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Salome C
Enkelreisiger

Puik diens!

Sal enige tyd die Gastehuis in die toekoms gebruik. Ontvangs en vertrek mees aangenaam en gasvrou uitmuntend! Mooiste omgewing en baie netjes. Baie dankie vir die oornagverblyf.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Den-Away Selfsorg Gastekamer se terugvoer

Baie dankie Salome. Ek is baie baie bly om te weet jy het dit so geniet. Jy is altyd welkom hier. Ek sien baie uit om jou weer in die toekoms te ontvang.
Groete, Chantelle Den-Away Gastehuis

Den-Away Selfsorg Gastekamer
Marli P - Nov 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Marli P
Enkelreisiger

Gerieflik en gemaklik.

Dit is my tweede besoek aan Den-Away. Die kamer is goed toegerus en bed is baie gemaklik.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Den-Away Selfsorg Gastekamer se terugvoer

Baie baie dankie Marli. Dit was super lekker om weer te kon sien het. Ons sien jou binnekort weer.

Den-Away Selfsorg Gastekamer
Marli P - Aug 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Marli P
Enkelreisiger

Goed geleë en netjies.

Ek het so lekker gekuier. Chantelle is vriendelik en verwelkomend. Die blyplek is privaat en goed ingerig.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Den-Away Selfsorg Gastekamer se terugvoer

Marli, baie dankie vir jou mooi woorde.
Jy is altyd welkom om weer hier slaap.
Groete,
Chantelle

Den-Away Selfsorg Gastekamer
Helga L - Aug 2022
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Helga L
Saam met eggenoot / lewensmaat

Heerlike en gerieflike oornag verblyf.

Heerlike oornag rus plek in 'n ten volle toegeruste gastehuis. Gastehuis se eienaar was baie vriendelik en verwelkomend.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Den-Away Selfsorg Gastekamer se terugvoer

Halo Helga,
Ek is so bly dat jule lekker gebly het hier by Den-Away.
Kom asb weer en baie baie dankie vir jul woorde.
Julle raad help eintlik so baie, dankie weer eens.
Chantelle

Den-Away Selfsorg Gastekamer
Riette O - Jul 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Riette O
Gesin met tieners

Rustig. Heerlike, sonnige eenheid.

Chantelle is 'n baie aangename gasvrou en laat 'n mens dadelik welkom voel. Die plekkie het alles wat 'n mens nodig sou hê, en is baie netjies en skoon.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Den-Away Selfsorg Gastekamer se terugvoer

Beste Riette, baie dankie vir jou mooi woorde. Julle is enige tyd welkom! Dankie dat jul by Den-Away kom oorslaap het. Hoop om julle weer te sien. Vriendlike groete, Chantelle

Den-Away Selfsorg Gastekamer
Earl C - Jun 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
3/5
Earl C
Saam met eggenoot / lewensmaat

Very warm & clean environment, host is very friendly and customer focused.

It was an absolute pleasure, clean environment, host is very friendly and customer focused!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Den-Away Selfsorg Gastekamer se terugvoer

I'm so happy that you both had a wonderful stay here at Den-Away.
Hope to see you both soon.
Chantelle

Den-Away Selfsorg Gastekamer
Casper Hendrik B - Jun 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Casper Hendrik B
Enkelreisiger

Fantasties.

Mense was vriendelik, alles was netjies. Ek het lekker gebly, sal goed werk vir een of twee mense.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Den-Away Selfsorg Gastekamer se terugvoer

Beste Casper, baie dankie vir jou mooi woorde. Ek is baie bly dat jy lekker hier by Den-Away geslaap het. Hoop om jou weer te sien. Vriendelike groete, Chantelle.

Den-Away Selfsorg Gastekamer
Koos U - Mei 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Koos U
Saam met eggenoot / lewensmaat

Gerieflik geleë. Ruim.

Lekker kamer met genoeg ruimte. Ons kon lekker ontbyte maak op die klein kookfasiliteite.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Den-Away Selfsorg Gastekamer se terugvoer

Beste Koos, baie dankie vir jou mooi woorde. Ek is baie bly julle het lekker gebly hier by Den-Away. Hoop om julle weer hier te sien. Vriendlike groete, Chantelle.

Den-Away Selfsorg Gastekamer
Peter B - Mei 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Peter B
Enkelreisiger

Relaxing.

Great owners. Helpful and they take an interest in their clients.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Den-Away Selfsorg Gastekamer se terugvoer

Thank you Peter, your are welvome back at anytime.

Den-Away Selfsorg Gastekamer
Nicol S - Apr 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Nicol S
Saam met eggenoot / lewensmaat

Ons het 'n blitsbespreking gemaak en was alreeds in Middelburg. Steeds was dit skitterskoon, en ons is met vriendelike gasvryheid ontvang.

Die atmosfeer van die kamer was vredevol. Die dekor is rustig, die plek is goed toegerus, daar is ruimte en genoeg pakplek, dit is silwerskoon en die mense is vriendelik. Die beskuit is tuisgebak. Wat meer kan 'n mens vra.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Den-Away Selfsorg Gastekamer se terugvoer

Baie dankie, Me. Julle is altyd welkom om weer hier te kom, Chantelle.

Den-Away Selfsorg Gastekamer
Karlien K - Apr 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Karlien K
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie netjies en privaat.

Selfsorg-eenheid met alles wat jy nodig het. Eienaar was baie vriendelik en behulpsaam.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Den-Away Selfsorg Gastekamer se terugvoer

Beste Jan,
Jy is welkom.
Ons hoop om jou vinnig weer te sien.
Chantelle

Den-Away Selfsorg Gastekamer
Jan N - Apr 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jan N
Saam met eggenoot / lewensmaat

Fantasties.

Baie dankie vir jou gasvryheid, ek sal definitief weer daar by julle kom oorslaap. Dis 'n lieflike, privaat woonstel en alles wat ons nodig gehad het, was beskikbaar. Middelburg is 'n pragtige skoon dorp met vriendelike mense.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Den-Away Selfsorg Gastekamer se terugvoer

Baie dankie Jan! Jy is altyd welkom hier. Kom weer vinnag.
Chantelle

Den-Away Selfsorg Gastekamer
Willie N - Apr 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Willie N
Besigheidsreis

Lekker plek.

Geen klagtes, alles was soos geadverteer.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Den-Away Selfsorg Gastekamer se terugvoer

Dankie Willie, jy is altyd welkom.
Chantelle

Den-Away Selfsorg Gastekamer
Promise L - Feb 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Promise L
Saam met eggenoot / lewensmaat

Our stay was refreshing, peaceful and I love how they gave us all the privacy we needed.

The owners was so friendly and she made our stay more comfortable, would definitely come back.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Den-Away Selfsorg Gastekamer se terugvoer

Thank you for your kind words promise.
Please come again soon.
Chantelle

Den-Away Selfsorg Gastekamer
Juliann K - Feb 2022
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
1/5
Waarde vir geld
5/5
Juliann K
Saam met eggenoot / lewensmaat

We had a really nice time at Den Away.

The room looks amazing. Host is very friendly.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Den-Away Selfsorg Gastekamer se terugvoer

Thank you Juliann, you are always welcome.

Den-Away Selfsorg Gastekamer
Sabina S - Feb 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Sabina S
Enkelreisiger

Caring host.

I will recommend this place at any time.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Den-Away Selfsorg Gastekamer se terugvoer

Thank you Sabina, hope to see you soon! You're always welcome here.

Den-Away Selfsorg Gastekamer
Valerie K - Feb 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Valerie K
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie lekker, dit was waarde vir geld en baie netjies. Die slaapkamer is pragtig!

Ons het verblyf gesoek net vir die naweek vir 'n funksie wat ons moes bywoon.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Den-Away Selfsorg Gastekamer se terugvoer

Baie dankie Valerie, ons sien uit om jul weer te verwelkom.
Chantelle

Den-Away Selfsorg Gastekamer
Lindokuhle Z - Jan 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Lindokuhle Z
Saam met eggenoot / lewensmaat

Superb.

See stars.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Den-Away Selfsorg Gastekamer se terugvoer

Thank you so much Lindokuhle, it was lovely to have you here.

Den-Away Selfsorg Gastekamer
Vanaf R880
R880 R792
per nag, vir 2 mense
Vanaf R880
R880 R792
per nag, vir 2 mense
Vanaf R880
R880 R792
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 2 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 09:00
  • Adres: Maximstraat 12, Dennesig, Middelburg, 1055, Mpumalanga
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAe9444b22febe69439366095c8726c87ca62523510ada180f5068f3aae520581994d7a56e034c99ef05539df8d8da3487e095?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 was R880 nouVanaf R792 per nag, vir 2 mense 26 5 1 5 12 Maxim Street Dennesig 1055 Mpumalanga 021 201 8901 14:00-20:00 09:00 -25.735464 29.478417
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem