LEKKE
PLEKKE
LEKKE
PRYSE
LEKKE
VEILIG
 by Dennehof Karoo Guesthouse | LekkeSlaap
+56

Dennehof Karoo Guesthouse

Gastehuis
  • Kapasiteit: 18 persone
  • Inkloktyd: 02:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 11:00
  • Adres: Christina De Witt-straat 20, Prins Albert, 6930, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Vanaf R1 480 per nag (vir 2 persone)

Beskrywing

Dennehof Karoo Guesthouse bied B&B-verblyf buite die bekoorlike dorpie, Prins Albert.

Verblyf is beskikbaar in die geskiedkundige Dennehof Karoo Guesthouse wat oor 7 individueel versierde kamers beskik. Elke kamer het 'n en suite-badkamer met 'n stort of 'n bad. Daar is ook lugversorging, tee- en koffiemaakgeriewe, 'n haardroër, warmwatersakke, elektriese komberse en ander luukshede in elke kamer en daar is 'n kaggel in die eenhede.

Ontbyt word in die eetarea bedien en aandete is beskikbaar teen ekstra koste. Die gastehuis spog met gratis WiFi, 'n swembad en veilige parkeerplek vir voertuie.

Dennehof Karoo Guesthouse is die ideale basis om van Suid-Afrika se minder bekende landskappe aan die voet van die Swartbergpas te verken.

Kenmerke

Afrikaans
Swembad
Braaiplek
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • ADSL-lyn
  • Kroeg
  • Lughawe-pendeldiens Op Versoek
  • Kinderoppasser Op Versoek
  • Swembad
  • Braaiplek
  • Gastesitkamer
  • Wasgoeddiens
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Malaria-vrye streek
  • Masseer- en Skoonheidsterapie
  • Persoonlike Kluis
  • Satelliet-TV
  • Daaglikse Skoonmaakdiens
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite op perseel

  • Voëlkyk
  • Fietsry
  • Begeleide Wandelpaaie
  • Bergfietsroetes
  • Swem

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Maaltye Aangebied

  • Kamerbediening
  • Ontbyt
  • Aandete Op Versoek
  • Piekniek-middagete
  • Tee
  • Etes Op Versoek

Konferensiegeriewe

  • Lugversorging

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Parkering Van Die Straat Af

Betaalopsies op Perseel

  • Visa
  • Mastercard
  • American Express
  • Diners-kaart
  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Opsomming van Resensie

4.5 uit 5van 38 resensies vir Dennehof Karoo Guesthouse
Netheid
4.6/5
Diens
4.5/5
Ligging
4.4/5
Veiligheid
4.7/5
Waarde vir geld
4.5/5

Ligging

  • Christina De Witt-straat 20, Prins Albert, 6930, Wes-Kaap
  • Gaste dink Dennehof Karoo Guesthouse het ’n baie goeie ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf R1 480
per nag (vir 2 persone)
Vanaf R1 480
per nag (vir 2 persone)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 18 persone
  • Inkloktyd: 02:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 11:00
  • Adres: Christina De Witt-straat 20, Prins Albert, 6930, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://d288tngog90ix0.cloudfront.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJGM3NDVhMzcxLTVhNjUtNGQxYS05NjQ2LTNmMDQyNDNjOWYyZg?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format Vanaf R1 480  per nag (vir 2 persone) 38 5 1 5 20 Christina De Witt Street Prince Albert 6930 Wes-Kaap 086 999 0018 02:00-19:00 11:00 -33.236744734938 22.031970620155
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!