Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Dennesig Kothuis

Kothuis
Vanaf
Vanaf R875
per nag, vir 3 mense
  • Plek vir 3 persone
  • Alleenstaande Eenheid
  • Dubbelbed
  • Lees meer
Beskrywing

Die Kothuis het 'n slaapkamer het 'n dubbelbed, 'n kas, spieëlkas en verwarmer. Daar is 'n klein sitarea met 'n slaapbank, losstaande stoel, TV met DStv en WiFi. Die kombuisie is met 'n yskassie, tweeplaatstoof, mikrogolf, ketel, eetgerei,breekware en opwas toegerus. In die badkamer is daar 'n stort-oor-bad, wasbak en toilet.

Die eenheid/kamer het
Enkelbed / Driekwartbed Dubbelbed
Slaapkamer
Plek vir 3 persone
1 xEnkelbed / Driekwartbed
1 xDubbelbed
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Kamergeriewe
Meer oor hierdie kamer
  • Nie rook
  • Privaat ingang
Dienste
  • Internet koppeling
  • Diens op aanvraag
  • Koordlose internet
Badkamer
  • Bad
  • Stort
  • Seep
  • Toiletware
Kamergeriewe
  • Waaier
  • Klein kombuis
  • Sitkamer
Elektriese Toebehore
  • Yskas
  • Haardroër
  • Mikrogolfoond
Ekstras
  • Kroegyskas
  • Tee en koffie skinkbord
Vermaak
  • Boeke en tydskrifte
  • Eksklusiewe dstv
  • Tv
Prys sluit in

Selfsorg. Beddegoed en handdoeke word voorsien asook koffie, melk, suiker, tee, beskuit, vrugte en vrugtesap.

Huisreëls

Gaste moet asb. ander inwoners in die buurt respekteer en nie harde musiek speel of raas nie.
Die kothuis is nie geskik vir partytjies, groepfunksies of geleenthede nie.
Rook in die huis is verbode.
Klein troeteldiere welkom indien vooraf gereël.
Gaste moet hul eie hout en braairooster saambring.

Kansellasiebeleid - Toegeeflik
Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
Meer as 24 uur voor die inkloktyd 100%van die deposito word terugbetaal
Minder as 24 uur voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Vanaf
Vanaf R875
per nag, vir 3 mense
  • Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 3 persone
  • Inkloktyd: 15:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Plantation-straat 16, Ceres, 6835, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAc2f8e8db3a7b8e8f6b7f3221c542bfbeacf8b0147a3caee3b3cb4073401a53eef4576bee5146bde4c397c363b1507b75bdad?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R875 per nag, vir 3 mense 49 5 1 5 16 Plantasie Street Ceres 6835 Wes-Kaap 021 201 8901 15:00-19:00 10:00 -33.36459700749 19.300454571758