Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Dennis Road Guesthouse

Gastehuis
  • Kapasiteit: 11 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Dennisstraat 31, Lone Hill, Johannesburg, 2062, Gauteng
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Vanaf R1 100 per nag, vir 2 mense

Beskrywing

Dennis Road Guesthouse bied gerieflike verblyf met 'n ontspanne platteland-gevoel in Lone Hill in Fourways, Johannesburg. Dié gastehuis is 5 minute se ry vanaf Montecasino.

Gerieflike verblyf is in 6 kamers beskikbaar met slaapplek vir 2 in elk. Daar is 'n moontlikheid van deurlopende deure tussen die kamers in die gesin-suite, indien nodig. Elke kamer is toegerus met 'n TV met 7 kanale, asook WiFi (optiesevesel-internet). Van die kamers het 'n privaat tuin met braaigeriewe. Elke kamer is toegerus vir basiese selfsorg met 'n yskas, mikrogolfoond, ketel en 'n broodrooster. Gratis WiFi is in al die kamers beskikbaar.

Dié gastehuis bied ontbyt teen 'n ekstra koste, parkeerplek en spesiale versoek maaltye. Die ligging is ideaal vir voëlkyk en bied toegang tot winkelsentrums, vermaak en restaurante. Besienswaardighede in die omgewing sluit in die Wieg van die Mensdom, Hartbeespoortdam, Gold Reef City en die Leeu en Safari Park.

Kenmerke

Afrikaans
Swembad
Braaiplek
Troeteldiere indien gereël
Veilige Parkering
Gratis WiFi
Konferensiegeriewe

Geriewe

  • Lughawe-pendeldiens Op Versoek
  • Kinderoppasser Op Versoek
  • Swembad
  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Wasgoeddiens
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Malaria-vrye streek
  • Troeteldiere indien gereël
  • Persoonlike Kluis
  • Selfsorg
  • Skoonmaakdiens Op Versoek
  • Gratis WiFi
  • Konferensiegeriewe
  • WiFi

Aktiwiteite op perseel

  • Voëlkyk
  • Swem

Aktiwiteite Naby

  • Perdry
  • Voëlkyk
  • Fietsry
  • Bergfietsroetes
  • Swem
  • Tennis

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Maaltye Aangebied

  • Aandete Op Versoek
  • Piekniekmandjies Op Versoek
  • Etes Op Versoek

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • 24-Uur Sekuriteit
  • Agter Elektriese Hek
  • Parkering Van Die Straat Af

Betaalopsies op Perseel

  • Visa
  • Mastercard
  • American Express
  • Diners-kaart
  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Opsomming van Resensie

4.7 uit 5van 4 resensies vir Dennis Road Guesthouse
Netheid
4.5/5
Diens
5.0/5
Ligging
4.8/5
Veiligheid
5.0/5
Waarde vir geld
4.3/5

Ligging

  • Dennisstraat 31, Lone Hill, Johannesburg, 2062, Gauteng
  • Gaste dink Dennis Road Guesthouse het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R1 100
per nag, vir 2 mense
Vanaf
Vanaf R1 100
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 11 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Dennisstraat 31, Lone Hill, Johannesburg, 2062, Gauteng
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAA7zehfpovI5AUyeeSctJUFsaGdmsAGS9JGuOP0NA4iJQgP1jSJ?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 100 per nag, vir 2 mense 4 5 1 5 31 Dennis Road Lone Hill 2062 Gauteng 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -26.022045820602 28.026078504299