LEKKE
PLEKKE
LEKKE
PRYSE
LEKKE
VEILIG
 by Deo Gratia Gastehuis | LekkeSlaap
+9

Deo Gratia Gastehuis

Opsomming van Resensie

4.4 uit 5van 19 resensies vir Deo Gratia Gastehuis
Netheid
4.6/5
Diens
4.5/5
Ligging
4.5/5
Veiligheid
4.2/5
Waarde vir geld
4.4/5
Anne-marie V - Feb 2020
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Anne-marie V

Goeie verblyf.

Veilig, skoon en gasvry.

Johan B - Des 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
3/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Johan B
Saam met eggenoot / lewensmaat

Heel aanvaarbaar en bevredigend.

Al die basiese geriewe was beskikbaar en funksioneel. Skoon en netjies.

Madeleine J - Aug 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
4/5
Madeleine J
Saam met eggenoot / lewensmaat

Gerieflik en netjies.

Goeie waarde!

Dié resensie is vertaal,kliek hierom die oorspronklike weergawe te sien.

Comfortable and neat.

Good value!

Jy lees die oorspronklike resensie,kliek hierom die vertaalde weergawe te sien.

Elsa V - Jul 2019
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
4/5
Elsa V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Alles wat awesome, Lynn was baie vriendelik en ontbyt was heerlik.

Sien sterre.

Nadine M - Apr 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Nadine M
Saam met eggenoot / lewensmaat

Sociable.

The venue is located 1.4 km away from Avianto which makes it the perfect place to stay in the event that you can't find accommodation at Avianto, or in the event where you choose to stay close by but not on site. It's also a great location for those that just want to have a getaway not far away from Jozi. Has a pool and Jacuzzi with a gym room on site.

Melanie P - Mrt 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Melanie P
Saam met eggenoot / lewensmaat

Very serene, neat place.

Will visit again, very neat and tidy place. The guests that were there were friendly too.

Anita O - Feb 2018
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
5/5
Anita O
Saam met eggenoot / lewensmaat

Heerlike verblyf naby troudistrik.

Heerlike verblyf, baie naby ons funksie, hoef nie ver te ry laat die aand nie. Kamers is stylvol en duursaam. Ontspanne atmosfeer.

Paul V - Jun 2017
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Paul V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Heerlik, stil in 'n baie mooi omgewing.

Ons het heerlik gekuier. Die atmosfeer was baie ontspanne en is vriendelik ontvang deur Lynn. Kamers is ruim en skoon. Selfs die staf was baie vriendelik en behulsaam. Sal enige tyd weer daar bespreek.

Inge V - Mrt 2017
Gemiddeld
Netheid
3/5
Diens
3/5
Ligging
4/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
3/5
Inge V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Verblyf gemiddeld.

Verblyf nie te sleg nie, geen sekuriteit op perseel, kamer no. 2 nie eie badkamer nie en badkamer moet gedeel word indien daar meer gaste is.

Raymund P - Mrt 2017
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Raymund P
Saam met eggenoot / lewensmaat

Friendly service beautiful place.

Found the place very clean great service and amazing breakfast.

Ada B - Des 2016
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Ada B
Saam met vriende

Rustig en besonders mooi.

Staf was baie vriendelik en hulpvaardig. Besonderse mooi uitsig. Tuin en omliggende area was baie netjies en mooi onderhou. Kamers was baie ruim en skoon.

Ansie C - Jun 2016
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Ansie C
Saam met eggenoot / lewensmaat

Excellent - that's all to say about our stay at Deo Gratia.

Good accommodation, service excellent, very friendly and helpful host.

Esther K - Mei 2016
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Esther K
Saam met vriende

Very very supportive staff, I was touched by your care.

On our 1st day we got stranded at some mall, but the hotel manager came for us. We felt like we were his children, he still followed with a phone call to my husband back in Kenya to assure him of my/our safety. It great place to take a family.

Annalisa D - Okt 2015
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
3/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Annalisa D
Saam met eggenoot / lewensmaat

Convenient, neat and clean.

Friendly staff, close to the wedding venue we were attending. Comfortable bed, clean room and bathroom.

Louise V - Aug 2015
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Louise V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie lekker en gasvry. Goed ingerig.

Baie mooi en netjiese gastehuis. Toilet het egter gelek op vloer en stort baie beknop. Goed ingerig veral met gym en Jacuzzi. Heerlike ontbyt op stoep. Beveel die plek aan.

Eugene P - Aug 2015
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Eugene P
Gesin met tieners

It is a beautiful place and we love the owners.

The only problem I had was that all the guests had to share one fridge.

Sonja S - Jan 2015
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
2/5
Waarde vir geld
5/5
Sonja S
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie goed.

Goeie diens, baie skoon en netjies. (Daar kort net lugversorging en/of waaiers. Stort koppe kan doen moet 'n diens.)

Ceazare D - Jun 2014
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
3/5
Ceazare D
Saam met eggenoot / lewensmaat

Heerlik.

Sien die sterre hieronder.

Lerato D - Mrt 2013
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Lerato D
Saam met eggenoot / lewensmaat

A real pearl of Muldersdrift.

So convenient to reach, a tranquil place to revitalize from the rat race. Thank You!

Vanaf R1 050
per nag (plek vir 2)
Vanaf R1 050
per nag (plek vir 2)
Vanaf R1 050
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 16 persone
  • Inkloktyd: 13:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Erfdeel 57 van Plaas 182, Muldersdrift, Johannesburg, 1747, Gauteng
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJDAwZTdkNThiLWE3MGMtNDIyMi05Yjg4LTA2MWM0NDBhMTliMQ?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 050  per nag (plek vir 2) 19 5 1 5 Portion 57 of Farm 182 Muldersdrift 1747 Gauteng 086 999 0018 13:00-19:00 10:00 -26.035297038728 27.830981612206
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!