Deo Volente Gastehuis
- Kapasiteit: 4 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: R323, Ladismith Road C1, Riversdale, 6670, Wes-Kaap
- Vanaf R1 100 per nag, vir 2 mense
Beskrywing
Geleë op 'n uitgestrekte 12-hektaar plaas aan die buitewyke van die oulike dorpie Riversdale, is hierdie eiendom die perfekte oornagplek vir reisigers wat hul pad van die Ooskus na Kaapstad maak.
Die bekoorlike kothuis beskik oor 3 slaapkamers, insluitend 'n hoofslaapkamer met 'n dubbelbed, 'n kamer met twee enkelbeddens, en nog 'n slaapkamer met 'n en suite-badkamer met 'n stort. Elke kamer het 'n privaat ingang, wat gaste 'n gevoel van afsondering bied, terwyl groot vensters pragtige uitsigte oor die plaas se golwende landskappe bied.
'n Ruim lapa met binnenshuise braaigeriewe skep 'n verwelkomende ruimte vir sosialisering of ontspanning, en gaste kan die buitelug swembad en bykomende braai-area geniet.
Vir diegene wat wil vier, bied die eiendom ook 'n pragtige troulokaal, wat tot 150 gaste kan akkommodeer, omring deur die rustige agtergrond van die plaas.
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Gaste se hoogtepunte
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.1/5
Johannes Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 14
Op LekkeSlaap 9 jaar
Ligging
- R323, Ladismith Road C1, Riversdale, 6670, Wes-Kaap
- Gaste dink Deo Volente Gastehuis het ’n baie goeie ligging
- Kapasiteit: 4 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: R323, Ladismith Road C1, Riversdale, 6670, Wes-Kaap
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang