Desert Inn
Opsomming van Resensie
Jannie Z - Des 2020
Gemiddeld
Heerlike oorbly en heerlike ontbytpakkie.
Hans B - Jan 2020
Gemiddeld
Baie netjies en skoon.
Desert Inn's terugvoer
Baie dankie Hans, was lekker om julle hier te hê, hoop om julle gou weer te sien. Baie groete. Francis en die personeel.
Lindy C - Jan 2020
Gemiddeld
Heerlik gebly.
Chane B - Jan 2020
Gemiddeld
Baie netjies, vriendelike diens.
Annette E - Des 2019
Gemiddeld
Die eenheid is netjies en het ons verwagtinge oortref.
Desert Inn's terugvoer
Dis ons plesier en ons doen graag ons beste, want ons gee om. Dis lekker om ook omgee-gaste te ontvang. Sien julle dan weer op 'n volgende vakansie.Vriendelike groete. Francis.
Toni H - Des 2019
Gemiddeld
Super friendly! Paradise in the middle of Middleburg
Desert Inn's terugvoer
Many thanks Toni, was lovely having you here. Hope to see you on your next trip again. Blessings. Francis.
Zuretha B - Des 2017
Gemiddeld
Pragtig.
Sanette D - Des 2017
Gemiddeld
Skoon en netjies.
Charlene V - Des 2017
Gemiddeld
Oornag.
Azel D - Jan 2017
Gemiddeld
Lekker geslaap!
Jakes P - Jan 2017
Gemiddeld
Netjies, skoon en vriendelikheid is al wat nodig is en dis in oortolligheid by Desert Inn.
Wayne V - Des 2016
Gemiddeld
Swak plek en sal nooit weer daar oornag nie.
Lees meerMargaretha L - Nov 2016
Gemiddeld
Aangenaam en rustig.
Hannatjie Vorster V - Jun 2016
Gemiddeld
Gasvrye ontvangs, netjiese verblyf en uitstekende diens.
Lees meerDesert Inn's terugvoer
Baie dankie vir die mooi verslag. Ons hoop ons julle sommer gou weer by Desert Inn te verwelkom. Erna
Christine L - Jan 2016
Gemiddeld
Fantastic, pet friendly place.
Johan P - Jan 2016
Gemiddeld
Net die ding vir 'n moeë bestuurder.
Lizanne N - Des 2015
Gemiddeld
Fantasties!
Marius L - Nov 2015
Gemiddeld
Pragtig, skoon en eenheid baie gerieflik - vriendelike personeel.
Ilse K - Jul 2015
Gemiddeld
Die kamer was baie netjies.
Desert Inn's terugvoer
Baie dankie dat julle Desert Inn gekies het om 'n ruskansie te geniet. Dit is my en my personeel se voorreg en groot plesier om gaste hier te ontvang en hulle tuis te laat voel. Dit is altyd goed om te weet gaste het hul tydjie hier geniet. Baie dankie vir die review, ons waardeer dit.
Neels R - Apr 2015
Gemiddeld
Veilig en gerieflik. Gasvry en behulpsaam.
Kassiem D - Apr 2015
Gemiddeld
The room was comfortable and adequate for our needs.
Crystal T - Apr 2015
Gemiddeld
Very comfortable room and good central location.
Hans B - Mrt 2015
Gemiddeld
Die ontvangs was hartlik en die blyplek was baie netjies en skoon.
Wim B - Jan 2015
Gemiddeld
In vergelyking met ander soortgelyke akkommodasie was die aan die duur kant.
Dirk V - Jan 2015
Gemiddeld
Myself, eggenote en seun van 17 jaar het oornagverblyf benodig op pad terug van Kaap na Pretoria.
Lees meerHelena B - Jan 2015
Gemiddeld
Netjiese en gerieflike akkommodasie.
Dalene E - Jan 2015
Gemiddeld
Glad nie tevrede nie.
Janine M - Jan 2015
Gemiddeld
Baie lawaai, swak kliëntediens.
Riette B - Des 2014
Gemiddeld
Goeie diens en waarde vir geld.
- Kapasiteit: 24 persone
-
Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Kerkstraat 37, Middelburg, 5900, Oos-Kaap
- Alle ouderdomme is welkom