Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Desert Rose G7

Selfsorg

Jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies.

4.6/5

Carin Geverifieer

Eiendomme 20

Resensies 24

Jaar gelys 6

Opsomming van Resensie

5 uit 5van 6 resensies vir Desert Rose G7
Netheid
5.0/5
Diens
5.0/5
Ligging
5.0/5
Veiligheid
5.0/5
Waarde vir geld
4.8/5
Theo G - Des 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Theo G

Pragtige roos in die woestyn, ja.

Onverbeterlike ligging, heerlik gehengel en gekuier in Hentiesbaai. Goed toegeruste woonstel, alles wat jy nodig het. Pragtige seeuitsig.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Desert Rose G7 se terugvoer

Baie dankie dat jy jou ervaring met ons deel, ons waardeer jou terugvoering en is verheug om te weet dat julle dit terdeë geniet het. Ons hoop om julle sommer gou weer by ons te kan verwelkom.
Groete, Charmaine

Desert Rose G7
Myrna V - Jul 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Myrna V

Fantastic position, very helpful staff. Brilliant being right on the beach! Definitely would recommend.

Great stay, friendly people, the perfect setting for sundowners, and very central for going out fishing.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Desert Rose G7 se terugvoer

Thank you, Myrna van Pletsen,
We're really grateful and appreciate you taking the time to share your rating with us.
We hope to see you again soon!
Best regards,
Charmaine

Desert Rose G7
Alex S - Apr 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Alex S

Netjiese, ingerigte verblyf, met lieflike uitsig.

Die enigste probleem is dat geen handdoeke of vadoeke voorsien is nie. Ons was in Desert Rose G9 tot 15 April waar handdoeke voorsien word, m.a.w ons het nie saamgeneem nie. Ons moes noodgedwonge handdoeke aanskaf wat onnodig was.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Desert Rose G7 se terugvoer

Baie dankie vir die terugvoering. Op ons beskrywing van die eiendom spesifiseer ons dit duidelik dat ons geen handoeke of kombuis vadoeke voorsien nie. Ons het agtergekom dat die huurders dit as vloerlappe ook gebruik en baie gesukkel om dit weer skoon te kry. Ons hoop om julle gou weer te sien.
Vriedelike groete
Carin

Desert Rose G7
Edna K - Mrt 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Edna K

Marietta is fantasties en laat mens altyd baie welkom voel. Sy gaan uit haar pad om gaste te help en akkommodeer.

Was vir 1 week saam met groep familie in 2 eenhede. Die uitsig is uitstekend. Dankie ook aan die eienaar wat onmiddellik die yskas vervang het wat onklaar geraak het. Ek sal met vrymoedigheid die woonstel aanbeveel.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Riana V - Okt 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Riana V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Die see op jou voorstoep.

Dit het ons verwagtinge oortref en ons is dankbaar dat ons 2 dae daar gespandeer het. Dit is goed toegerus en is gerieflik. Dit is in 'n sekuriteitskompleks wat deur veiligheidswagte beman word. Die motorhuis sluit en is naby die eenheid. Die uitsig is ongerep en beeldskoon.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Janet M - Jan 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Janet M
Gesin met klein kinders

Awesome.

Lovely place to stay, will definitely return.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Desert Rose G7 se terugvoer

Thank you for the great feedback Janet. Hope to see you soon.

Desert Rose G7
Vanaf
R2 400
per nag (plek vir 4)
Vanaf
Vanaf R2 400
per nag (plek vir 4)
Vanaf
R2 400
per nag (plek vir 4)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 4 persone
  • Inkloktyd: 15:00 tot 23:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Elfstraat, Hentiesbaai, 0000, Erongo
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAjjqcXRrB9zQ4hIp6uMw07A24bBdBcaa8OQvEJpyBzGLZds3G7S?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R2 400 per nag (plek vir 4) 6 5 1 5 Elf Street Henties Bay 0000 Erongo 021 201 8901 15:00-23:00 10:00 -22.114828303151 14.273177702702
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem