LEKKE
PLEKKE
LEKKE
PRYSE
LEKKE
VEILIG
 by Desert Wind Private Game Farm | LekkeSlaap
+43

Desert Wind Private Game Farm

7 resensies
Selfsorg
  • Kapasiteit: 22 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 23:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Ouberg / Touwsrivier / Ladismith-pad, Desert Wind Plaas, Montagu, 7700, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Vanaf R1 000 per nag (plek vir 2)

Beskrywing

Die Desert Wind Private Game Farm is weggesteek in die hartjie van die rustige Karoo, weg van die gewoel omtrent 200 km vanaf die Kaap, en so 40 km vanaf Montagu. Om die plaas te bereik, het gaste nie 'n 4x4-voertuig nodig nie, maar ons raai aan om eerder nie ’n motor met ’n lae grondvryhoogye te gebruik nie.

Daar is verskeie akkommodasie-opsies om van te kies; 'n gastehuis met slaapplek vir 10, 'n gastekothuis (vas aan die huis) met slaapplek vir 4, 'n lieflike steenkothuis met slaapplek vir 4 en 2 luukse koninggrootte-suites. Die piekniekareas langs die kloof en rotspoel en die uitstekende nuwe boma braai-area verseker dat jy asemrowende maaltye kan geniet.

Omdat die 'n privaat wildplaas is, spog Desert Wind met 'n indrukwekkende hoeveelheid wild. Daar is ook bergfiets- en voetslaanroetes wat jy kan verken, 'n rotspoel waarin jy kan afkoel, piekniek-areas en 'n boma-area waarin jy maaltye kan geniet.

Kenmerke

Afrikaans
Jacuzzi
Braaiplek

Geriewe

  • Jacuzzi
  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Malaria-vrye streek
  • Selfsorg

Aktiwiteite op perseel

  • Voëlkyk
  • Wildkyk
  • Bergfietsroetes

Aktiwiteite Naby

  • Groot 5
  • Wildritte
  • Wildkyk

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Betaalopsies op Perseel

  • Elektroniese Fondsoorplasing

Opsomming van Resensie

3.7 uit 5van 7 resensies vir Desert Wind Private Game Farm
Netheid
3.9/5
Diens
3.3/5
Ligging
3.7/5
Veiligheid
4.3/5
Waarde vir geld
3.4/5

Ligging

  • Ouberg / Touwsrivier / Ladismith-pad, Desert Wind Plaas, Montagu, 7700, Wes-Kaap
  • Gaste dink Desert Wind Private Game Farm het ’n goeie ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart

Sien meer verblyf in

Kaapse Wynlande Wes-Kaap
Vanaf R1 000
per nag (plek vir 2)
Vanaf R1 000
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 22 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 23:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Ouberg / Touwsrivier / Ladismith-pad, Desert Wind Plaas, Montagu, 7700, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://d288tngog90ix0.cloudfront.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAX0Dw3ibdMfywM7EgFaVc0GuH8XKwE46CFHaqG2oxClHw92VNcT?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format Vanaf R1 000  per nag (plek vir 2) 7 5 1 4 Ouberg / Touwsrivier / Ladismith Road Desert Wind Farm 7700 Wes-Kaap 086 999 0018 14:00-23:00 10:00 -33.600092381947 20.210143178701
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!