LEKKE
PLEKKE
LEKKE
PRYSE
LEKKE
VEILIG
 by Desiderata Guesthouse | LekkeSlaap
+6

Desiderata Guesthouse

3 resensies
Gastehuis
  • Kapasiteit: 10 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Rietspruit Plot 9, Werkendampad, Ellisras/Lephalale, 0555, Limpopo
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Vanaf R750 per nag (vir 2 persone)

Beskrywing

Desiderata Guesthouse is op 'n kleinhoewe sowat 5 km buite Lephalale geleë. Die gastehuis skuil in 'n tuin met 'n ryk voëllewe en bied 'n rustige, ontspannende omgewing.

Verblyf word aangebied in 5 en suite-gastekamers. Elkeen van ons en suite-gastekamers is ingerig met 'n dubbelbed met gehaltelinne. Elke kamer het lugversorging, 'n TV met sekere DStv-kanale, tee- en koffiemaakgeriewe en 'n kroegyskassie. Veilige parkeerplek is ook beskikbaar.

Die gastehuis bied 'n lieflike terras waar maaltye bedien word, en 'n swembad waarin gaste kan afkoel. Die D'nyala Natuurreservaat is ook net 18,3 km weg.

Kenmerke

Afrikaans
Swembad
Braaiplek
Veilige Parkering

Geriewe

  • Swembad
  • Braaiplek
  • Wasgoeddiens
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Satelliet-TV
  • Selfsorg
  • Daaglikse Skoonmaakdiens

Aktiwiteite op perseel

  • Voëlkyk
  • Swem

Aktiwiteite Naby

  • Perdry
  • Visvang
  • Voëlkyk
  • Fietsry
  • Wildritte
  • Wildkyk
  • Bergfietsroetes
  • Tennis

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Maaltye Aangebied

  • Ontbyt
  • Aandete
  • Aandete Op Versoek

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Agter Elektriese Hek

Betaalopsies op Perseel

  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Opsomming van Resensie

4.7 uit 5van 3 resensies vir Desiderata Guesthouse
Netheid
4.7/5
Diens
4.7/5
Ligging
4.7/5
Veiligheid
4.7/5
Waarde vir geld
4.7/5

Ligging

  • Rietspruit Plot 9, Werkendampad, Ellisras/Lephalale, 0555, Limpopo
  • Gaste dink Desiderata Guesthouse het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf R750
per nag (vir 2 persone)
Vanaf R750
per nag (vir 2 persone)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 10 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Rietspruit Plot 9, Werkendampad, Ellisras/Lephalale, 0555, Limpopo
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJGQ2NjBkMWEwLTc3YmEtNGY1YS05NjUyLWRiZWUyNjllOGQ3OA?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R750  per nag (vir 2 persone) 3 5 1 5 Rietspruit Plot 9 Werkendampad 0555 Limpopo 086 999 0018 14:00-20:00 10:00 -23.665096 27.758591
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!