LEKKE
PLEKKE
LEKKE
PRYSE
LEKKE
VEILIG
 by Desiderata Guesthouse | LekkeSlaap
+6

Desiderata Guesthouse

3 resensies
Gastehuis

Opsomming van Resensie

4.7 uit 5van 3 resensies vir Desiderata Guesthouse
Netheid
4.7/5
Diens
4.7/5
Ligging
4.7/5
Veiligheid
4.7/5
Waarde vir geld
4.7/5
Danie C - Okt 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Danie C
Saam met eggenoot / lewensmaat

Tuis soos by my huis.

Ons is gasvry ontvang. Die eenheid was baie netjies en goed toegerus. Tuin is pragtig en so lekker rustig. 'n Tuiste van jou huis.

Eric B - Apr 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Eric B
Saam met eggenoot / lewensmaat

Dit was rustig en vredevol hier.

Die kamers is netjies, skoon en stylvol. Die gastehuis het 'n lieflike tuin met braaifasiliteite sowel as 'n klein swembad om in af te koel na 'n lang warm dag. Die gasvrou is baie vriendelik en behulpsaam met enige navrae. 'n Goeie ontbyt word bedien op 'n groot stoep in die vars buite lug. As jy 'n honde-mens is is die plek vir jou, hulle het 5 oulike honde met goeie maniere.

Desiderata Guesthouse's terugvoer

Baie dankie, dit was aangenaam om julle te akkommodeer. Mense is my passie, en ek glo elke gas moet meer kry as waarvoor geld betaal - vriendelikheid kos niks. Julle is altyd welkom.

Desiderata Guesthouse
Almari C - Sep 2017
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Almari C
Saam met eggenoot / lewensmaat

Wonderlik

Sien sterre.

Vanaf R750
per nag (vir 2 persone)
Vanaf R750
per nag (vir 2 persone)
Vanaf R750
per nag (vir 2 persone)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 10 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Rietspruit Plot 9, Werkendampad, Ellisras/Lephalale, 0555, Limpopo
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJGQ2NjBkMWEwLTc3YmEtNGY1YS05NjUyLWRiZWUyNjllOGQ3OA?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R750  per nag (vir 2 persone) 3 5 1 5 Rietspruit Plot 9 Werkendampad 0555 Limpopo 086 999 0018 14:00-20:00 10:00 -23.665096 27.758591
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!