LEKKE
PLEKKE
LEKKE
PRYSE
LEKKE
VEILIG
 by Desmia | LekkeSlaap
+5

Desmia

Selfsorg
  • Kapasiteit: 2 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Desmia-singel 268, Annlin, Pretoria, 0066, Gauteng
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Vanaf R500 per nag (plek vir 2)

Beskrywing

Desmia bied verblyf in die voorstad Annlin in Pretoria.

Dié ateljeewoonstel is op die eienaar se perseel, maar het ’n privaat ingang. Die woonstel beskik oor ’n kombuisie, slaaparea en ’n en suite-badkamer.

Die kombuisie is met ’n yskas-vrieskas, gasstoof, mikrogolf, tee- en koffiemaakgeriewe, eetgerei en breekware toegerus. Die slaaparea het 2 enkelbeddens en die badkamer het ’n stort, wasbak en ’n toilet.

Gaste kan van die plonspoel en die braaigeriewe in die tuin gebruik maak. Parkeerplek word voorsien.

Slaapplek

’n Bespreking by Desmia sluit in:

Enkelbed / Driekwartbed
Slaapkamer
Plek vir 2 persone
2 xEnkelbed / Driekwartbed

Kenmerke

Afrikaans
Braaiplek

Geriewe

  • Braaiplek

Hier praat ons

  • Afrikaans

Ligging

  • Desmia-singel 268, Annlin, Pretoria, 0066, Gauteng
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart

Sien meer verblyf in

Pretoria Gauteng
Vanaf R500
per nag (plek vir 2)
Vanaf R500
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 2 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Desmia-singel 268, Annlin, Pretoria, 0066, Gauteng
  • Alle ouderdomme is welkom
https://d288tngog90ix0.cloudfront.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAf3502059a155a443988ad055c0b9e239d64847e0fa62bc96820ad57187872486655b6b6e92721acc4eecc9540c6d5d4a4913?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format Vanaf R500  per nag (plek vir 2) 268 Desmia Crescent Annlin 0066 Gauteng 086 999 0018 14:00-19:00 10:00 -25.671757 28.224432
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!