LEKKE
PLEKKE
LEKKE
PRYSE
LEKKE
VEILIG
 by Desroches 317 | LekkeSlaap
+16

Desroches 317

Opsomming van Resensie

4.1 uit 5van 4 resensies vir Desroches 317
Netheid
4.5/5
Diens
3.3/5
Ligging
4.5/5
Veiligheid
4.0/5
Waarde vir geld
4.0/5
Nokwanda M - Jun 2019
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Nokwanda M
Saam met eggenoot / lewensmaat

Had a wonderful stay.

Wish the Skybar would function soon so we don't have to walk out for food and beverage, but our stay was lovely and the security were friendly and helpful.

Willie H - Mei 2019
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
2/5
Ligging
3/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
3/5
Willie H
Saam met eggenoot / lewensmaat

Sal dit nie aan iemand beveel nie.

Swak diens van die plek. Ons moes in die dertien aande wat ons daar geslaap het vier keer kamers skuif in die eerste week a.g.v. die dakke wat lek. Toe hulle ons die vyfde keer wou terugskuif na ons oorspronklike kamer toe, toe skuif hulle sommer self al ons eiendom vir ons. Ons was eers ingelig dat die restaurant, spa en kroeg buite werking is nadat ons bespreek het en die volle bedrag betaal het. Die hoof-ingang van die gebou het elke oggend 'n onaangename reuk gehad. Geen idee van wat nie.

Danny A - Mrt 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
3/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Danny A
Saam met eggenoot / lewensmaat

Room was bad.

Reception are was the worst that we've ever seen. Security guards had to attend to us. No lifts from the so called ground floor to the upper ground floor. We had to walk up 2 flights of stairs.

Desroches 317's terugvoer

Sorry to hear that Danny, you must have arrived after 6 pm and our reception had closed. In that case, we do leave the keys with the security company and inform them of the guests that will be arriving.

Desroches 317
Brian D - Feb 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Brian D
Enkelreisiger

Tight security.

Thank you, Mr Mhlungu and Mr Gatsheni for your hospitality.

Vanaf R620
per nag (plek vir 2)
Vanaf R620
per nag (plek vir 2)
Vanaf R620
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 2 persone
  • Inkloktyd: 13:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Marine-rylaan, Desroches Hotel, Margate, 4270, KwaZulu-Natal
  • Geen kinders onder 8
https://d288tngog90ix0.cloudfront.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAW8PYBTHWWSTkQJM0KyCoyiLvfwpCzYa75n1PFt4bZOhwJodKhi?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format Vanaf R620  per nag (plek vir 2) 4 5 1 5 Marine Drive Desroches Hotel 4270 KwaZulu-Natal 086 999 0018 13:00-18:00 10:00 -30.865992936036 30.369896292686
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!