DeTuinen

Voeg by Gunstelinge

 

Beskrywing

DeTuinen bied gerieflike verblyf in 15 smaakvol versierde tuinsuites in die plaasdorpie Rosendal in die Vrystaat.

Elke suite het 'n koninggrootte-bed met vars, wit linne, 'n en suite-badkamer met 'n stort, 'n kaggel en 2 gemaklike stoele. Van die badkamers het 'n bad en 'n stort. Elke suite het ook 'n Nespresso-koffiemasjien, 'n ketel, tee, melk en suiker. Die suites het ook tuin-uitsigte en 'n privaat stoep met 'n tafel en stoele. Onbeperkte WiFi is beskikbaar en daar is nie TV's in die kamers nie. Gaste kan dus lekker afskakel en ontspan.

Gaste kan kies om 'n kontinentale ontbyt by hulle kamers teen R80 per persoon te laat aflewer. Hulle kan ook ontbyt by 1 van die 3 restaurante op die dorp geniet. Gaste is welkom om in die sitkamer of op die stoep by die hoofgebou te ontspan en die lieflike uitsigte of sonsondergang te geniet.

Kenmerke

  •  Afrikaans
  •  Braaiplek
  •  Troeteldiere indien gereël
  •  Veilige Parkering
  •  Gratis WiFi
  •  Konferensiegeriewe

Aktiwiteite Naby

  •  Perdry
  •  Visvang
  •  Voëlkyk
  •  Fietsry
  •  Bergfietsroetes

Aktiwiteite op perseel

  •  Voëlkyk

Betaalopsies op Perseel

  •  Visa
  •  Mastercard
  •  Kontant
  •  Elektroniese Fondsoorplasing

Geriewe

  •  Kinderoppasser Op Versoek
  •  Braaiplek
  •  Gastesitkamer
  •  Wasgoeddiens
  •  Geen Rook Binnenshuis
  •  Malaria-vrye streek
  •  Troeteldiere indien gereël
  •  Daaglikse Skoonmaakdiens
  •  Skoonmaakdiens Op Versoek
  •  Gratis WiFi
  •  Konferensiegeriewe
  •  WiFi

Hier praat ons

  •  Afrikaans
  •  Engels

Konferensiegeriewe

  •  Wegbreekkamers
  •  Dataprojektor
  •  Blaaibord
  •  Internet
  •  Plek vir tot 10 afgevaardigdes
  •  Plek vir tot 20 afgevaardigdes
  •  Plek vir tot 30 afgevaardigdes
  •  Plek vir tot 50 afgevaardigdes
  •  Plek vir 50 of meer afgevaardigdes

Maaltye Aangebied

  •  Ontbyt
  •  Aandete Op Versoek
  •  Piekniekmandjies Op Versoek
  •  Etes Op Versoek

Parkeerplek

  •  Veilige Parkering
  •  Parkering Van Die Straat Af

Kaart Meer oor die omgewing 

Gaste wat na DeTuinen gekyk het, het ook belangstelling getoon in die volgende lekke plekke:

Vanaf R800 per nag (plek vir 2)

Aanvaar aanlynbetaling deur LekkeSlaap.co.za   
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | [email protected]

// Hotjar AB false