Rosendal Akkommodasie by DeTuinen | LekkeSlaap
+75

DeTuinen

8 resensies
Gastehuis

Opsomming van Resensie

4.5 uit 5van 8 resensies vir DeTuinen
Netheid
4.8/5
Diens
4.1/5
Ligging
4.4/5
Veiligheid
4.8/5
Waarde vir geld
4.3/5
Annelie S - Mrt 2020
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
3/5
Ligging
3/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
3/5
Annelie S
Saam met eggenoot / lewensmaat

Plek waar jy kan ontspan.

Baie jammer dat daar geen yskas in die eenheid is nie. Nespresso-masjien wel 'n bonus.

Gerda N - Jan 2020
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Gerda N
Gesin met klein kinders

Wanneer kan ek weer kom?

Die lowergroen omgewing is asemrowend en DeTuinen is perfek geleë. Indien jy 'n wegbreeknaweek wil hê, omring deur natuurskoon en bekostigbare verblyf is hierdie sonder twyfel die plek. Die kamer was netjies en die mense vriendelik. Die koffiemasjien in die kamer het gesorg vir heerlike oggendkoffie op die stoep.

DeTuinen's terugvoer

Baie dankie vir die pragtige woorde, ons hoop ons sien julle sommer gou weer.

DeTuinen
Ben B - Nov 2019
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
2/5
Ligging
3/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
4/5
Ben B
Saam met vriende

Aangenaam, skoon en ruim met pragtige omgewing en tuin.

De Tuinen het baie potensiaal maar kort persoonlike aandag aan detail: Die wasbakprop, die WiFi en elektriese kombers wat nie werk nie. Die waterkrafie wat sonder 'n bedekking staan. Nadat ons ons kamers gewys is, het niemand weer enigiets van die hotelpersoneel gesien nie. Die hek was gesluit nadat ons vir 'n aand by Jollas was (9 uur) en dit was omtrent 'n gesukkel om in te kom. Die koffiemasjien is weer 'n bonus.

Frikkie L - Nov 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Frikkie L
Saam met eggenoot / lewensmaat

Pragtig, skoon en netjies - plattelandse gasvryheid op sy beste. Goeie trou-venue.

Sien sterre.

Suné P - Jul 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Suné P
Enkelreisiger

Dis was verskriklik lekker, sal beslis weer gaan.

DeTuinen is 'n veilige hawe waar jy lekker kan ontspan en net die natuur geniet. Verder is daar oulike karakters wat die vriendelikheid van die dorp weerspieël. Dis 'n tydlose dorpie met baie ongerepte skoonheid en elke besige en stresvolle siel gaan kalmeer.

Vianda E - Jul 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Vianda E
Saam met eggenoot / lewensmaat

Fantasties.

Ek beveel die plek enige tyd aan.

Shizelle B - Jun 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Shizelle B
Saam met eggenoot / lewensmaat

Brilliant.

Wonderful place. Highly recommended!

Freda B - Mei 2019
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
3/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
3/5
Freda B
Saam met eggenoot / lewensmaat

The garden is the best part.

The rooms are spacious and there is a Nespresso coffee machine! There needs to be some source of immediate heating. It was absolutely freezing when entering and the fire takes a while to start heating and cannot burn through the night. Wood needs to be provided. The rooms need sprucing up and a comfy couch by the fire would be most welcome. The room also needs a full length mirror, towel hooks and surface space in the bathroom and space to unpack toiletries. There should be a fridge for milk, wine. Privacy curtains are needed that don't block out light.

Vanaf R800
per nag (plek vir 4)
Vanaf R800
per nag (plek vir 4)
Vanaf R800
per nag (plek vir 4)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 36 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Anna Maria Johanna-straat 5, Rosendal, 9720, Vrystaat
  • Alle ouderdomme is welkom
https://d288tngog90ix0.cloudfront.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAscfKLIFTqcwXgq8Q7KYZL64j0PNCUK7Etku5CGMmwVPbacSybD?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format Vanaf R800  per nag (plek vir 4) 8 5 1 5 5 Anna Maria Johanna Street Rosendal 9720 Vrystaat 086 999 0018 14:00-19:00 10:00 -28.497449928316 27.928370860119
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za