Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Devondale Guesthouse & Spa

B&B
  • Kapasiteit: 7 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 22:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: R59, Schoemansdrif, Erfdeel 8, Rosettenville, Parys, 9585, Vrystaat
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Vanaf R1 100 per nag, vir 2 mense

Beskrywing

Devondale Guesthouse & Spa is 2 km buite Parys aan die oewer van die magtige Vaalrivier tussen die buffelsdoringbome geleë. Dié gastehuis is ideaal vir avontuurlustige natuurliefhebbers en individue wat op soek is na 'n rustige wegbreek. Die verblyf is ook ideaal geleë vir toeriste wat die Vredefortkoepel wil besoek of in Parys se verskeie winkels wil gaan rondsnuffel vir antiekware.

Die gastehuis het 3 kamers wat luuks gemeubileer is. Elke kamer het WiFi, lugversorging, 'n yskassie, DStv en koffie-en teemaakgeriewe. Elke kamer het 'n volledige en suite-badkamer met 'n bad, stort, toilet en dubbelwasbakke. Devondale beskik ook oor kampeerplekke met kragpunte en ablusiegeriewe.

Gaste kan gerus ook die prentjiemooi tuin en perdestalle van 2 hektaar benut. Neem kennis dat daar 'n grondpad is na die perseel toe. Doen navraag oor die toestand van die pad voor jou aankoms.

Kenmerke

Afrikaans
Swembad
Braaiplek
Veilige Parkering
Gratis WiFi
Konferensiegeriewe

Geriewe

  • Swembad
  • Braaiplek
  • Gratis WiFi
  • Konferensiegeriewe
  • WiFi

Aktiwiteite Naby

  • Kunsvlieghengel
  • Visvang
  • Voëlkyk
  • Swem

Hier praat ons

  • Afrikaans

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Agter Elektriese Hek
  • Onderdakparkering

Opsomming van Resensie

4.8 uit 5van 80 resensies vir Devondale Guesthouse & Spa
Netheid
4.9/5
Diens
4.8/5
Ligging
4.8/5
Veiligheid
4.9/5
Waarde vir geld
4.7/5

Jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.7/5

Wida Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 80

Jaar gelys 7

Ligging

  • R59, Schoemansdrif, Erfdeel 8, Rosettenville, Parys, 9585, Vrystaat
  • Gaste dink Devondale Guesthouse & Spa het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R1 100
per nag, vir 2 mense
Vanaf
Vanaf R1 100
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 7 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 22:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: R59, Schoemansdrif, Erfdeel 8, Rosettenville, Parys, 9585, Vrystaat
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJDRlNTRhNjEwLWQ5MGItNGIxYi04NWJkLTc5MjYzYTlhNzUwYQ?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 100 per nag, vir 2 mense 80 5 1 5 R59, Schoemansdrif Portion 8, Rosettenville 9585 Vrystaat 021 201 8901 14:00-22:00 10:00 -26.926192821457 27.42349371314
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem