LEKKE
PLEKKE
LEKKE
PRYSE
LEKKE
VEILIG
 by Devonport House | LekkeSlaap
+16

Devonport House

Gastehuis
  • Kapasiteit: 6 persone
  • Inkloktyd: 15:00 tot 21:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Devonportweg 25, Tamboerskloof, Kaapstad, 8001, Wes-Kaap
  • Geen kinders onder 18
  • Vanaf R4 300 per nag(plek vir 2)

Beskrywing

Devonport House is in Tamboerskloof, Kaapstad geleë en bied gehalteverblyf aan sakereisigers, vakansiegangers en gaste wat net wil oornag. Dis naby verskeie winkels, restaurante, doendinge en trekpleisters.

Die superieure- en luuksekamers bied ekstra lang koninggrootte-beddens wat in 2 enkelbeddens omskep kan word, asook luukse beddegoed. Elke kamer het lugversorging, gratis WiFi en 'n TV met Netflix en ShowMax. Die ruim badkamers het storte, toilette en wasbakke. Toiletware en handdoeke word voorsien.

Elke kamer het 'n Nespresso-masjien, ketel en 'n yskassie met peuselhappies en drankies.

Daar is ook 'n swembad en houtdek waar ontbyt bedien word.

'n Wasgoeddiens is teen ekstra koste beskikbaar vir langtermyn-gaste.

Kenmerke

Afrikaans
Swembad
Gratis WiFi

Geriewe

  • Lughawe-pendeldiens Op Versoek
  • Swembad
  • Portier
  • Wasgoeddiens
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Persoonlike Kluis
  • Satelliet-TV
  • Daaglikse Skoonmaakdiens
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite op perseel

  • Voëlkyk
  • Begeleide Wandelpaaie
  • Swem

Aktiwiteite Naby

  • Wynproe
  • Fietsry
  • Begeleide Wandelpaaie
  • Bergfietsroetes
  • Swem
  • Tennis

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Maaltye Aangebied

  • Ontbyt

Parkeerplek

  • Parkering Op Die Straat

Betaalopsies op Perseel

  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Opsomming van Resensie

5 uit 5van 1 resensie vir Devonport House
Netheid
5.0/5
Diens
5.0/5
Ligging
5.0/5
Veiligheid
5.0/5
Waarde vir geld
5.0/5

Ligging

  • Devonportweg 25, Tamboerskloof, Kaapstad, 8001, Wes-Kaap
  • Gaste dink Devonport House het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R4 300
per nag (plek vir 2)
Vanaf
Vanaf R4 300
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 6 persone
  • Inkloktyd: 15:00 tot 21:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Devonportweg 25, Tamboerskloof, Kaapstad, 8001, Wes-Kaap
  • Geen kinders onder 18
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA405KgZksqZtd1N0KjsaAjhgiKf4QJdZVAwW3aCZBScKJkjWe09?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R4 300  per nag(plek vir 2) 1 5 1 5 25 Devonport Road Tamboerskloof 8001 Wes-Kaap 086 999 0018 15:00-21:00 10:00 -33.924678743784 18.405974374292
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!