Kenton-on-Sea Akkommodasie by Devon's Nook | LekkeSlaap
+10

Devon's Nook

1 resensie
Selfsorg
  • Kapasiteit: 6 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Devonweg 6, Kenton-on-Sea, 6191, Oos-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Vanaf R1 500 per nag (vir 6 persone)

Beskrywing

Devon's Nook is 'n gerieflike vakansiehuis in Kenton-on-Sea met slaapplek vir 6 gaste.

Die huis het 3 slaapkamers en 2 badkamers. Die hoofslaapkamer het 'n dubbelbed en 'n en suite-badkamer. Die ander 2 kamers het 2 enkelbeddens elk en deel 'n badkamer.

Die kombuis het 'n stoof, oond, mikrogolf en yskas. Daar is ook 'n eetkamerstel en 'n sitkamer.

Die leefarea lei na 'n onderdakstoep met 'n uitsig oor die tuin. Veilige parkeerplek vir 2 voertuie is op die perseel beskikbaar.

Devon's Nook is stapafstand vanaf die pragtige Kariegarivier en strandmeer, Kenton se Blouvlagstrand en die dorpie se winkels en restaurante.

Slaapplek

’n Bespreking by Devon's Nook sluit in:

Dubbelbed
Slaapkamer 1
Plek vir 2 persone
1 xDubbelbed
Enkelbed / Driekwartbed
Slaapkamer 2
Plek vir 2 persone
2 xEnkelbed / Driekwartbed
Enkelbed / Driekwartbed
Slaapkamer 3
Plek vir 2 persone
2 xEnkelbed / Driekwartbed

Kenmerke

Afrikaans
Braaiplek
Troeteldiere indien gereël
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • ADSL-lyn
  • Lughawe-pendeldiens Op Versoek
  • Braaiplek
  • Gastesitkamer
  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Malaria-vrye streek
  • Troeteldiere indien gereël
  • Satelliet-TV
  • Selfsorg
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite Naby

  • Visvang
  • Groot 5
  • Voëlkyk
  • Fietsry
  • Wildkyk
  • Begeleide Wandelpaaie
  • Swem
  • Tennis

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Parkering Van Die Straat Af

Betaalopsies op Perseel

  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Opsomming van Resensie

4.8 uit 5van 1 resensie vir Devon's Nook
Netheid
4.0/5
Diens
5.0/5
Ligging
5.0/5
Veiligheid
5.0/5
Waarde vir geld
5.0/5

Ligging

  • Devonweg 6, Kenton-on-Sea, 6191, Oos-Kaap
  • Gaste dink Devon's Nook het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf R1 500
per nag (vir 6 persone)
Vanaf R1 500
per nag (vir 6 persone)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 6 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Devonweg 6, Kenton-on-Sea, 6191, Oos-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://d288tngog90ix0.cloudfront.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAZHUoTzGwRpydBZwdFiegzNBwJuoDhWsQKcNoeyiYYuVxxwi9Po?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format Vanaf R1 500  per nag (vir 6 persone) 1 5 1 5 6 Devon Road Kenton-on-Sea 6191 Oos-Kaap 086 999 0018 14:00-18:00 10:00 -33.679385699276 26.677302651868
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za