DeVosRus

Voeg by Gunstelinge

 

Beskrywing

DeVosRus is in 'n rustige woonbuurt in die stil dorp Kathu in die Noord-Kaap geleë. Die verblyf is ideaal vir sakereisigers of as 'n oornagstop op pad na Namibië of Botswana.

Die verblyf bestaan uit 5 selfsorg-suites wat elk 'n luukse dubbelbed en 'n en suite-badkamer met 'n stort, toilet en 'n wasbak het. Elke suite het lugversorging, 'n TV met DStv, yskas en 'n mikrogolfoond. Die kamers langsaan kan ook saam as gesinseenhede bespreek word.

Gaste geniet ook toegang tot die swembad.

Natuurliefhebbers kan die 80000 liter-koidam of die verskeie plantspesies op die perseel bewonder.

Kenmerke

  •  Afrikaans
  •  Swembad
  •  Gratis WiFi

Aktiwiteite Naby

  •  Perdry
  •  Wildkyk
  •  Tennis

Aktiwiteite op perseel

  •  Swem

Betaalopsies op Perseel

  •  Visa
  •  Mastercard
  •  Kontant
  •  Elektroniese Fondsoorplasing

Geriewe

  •  Swembad
  •  Geen Rook Binnenshuis
  •  Malaria-vrye streek
  •  Satelliet-TV
  •  Selfsorg
  •  Daaglikse Skoonmaakdiens
  •  Skoonmaakdiens Op Versoek
  •  Gratis WiFi
  •  WiFi

Hier praat ons

  •  Afrikaans
  •  Engels

Parkeerplek

  •  Agter Elektriese Hek

Kaart Meer oor die omgewing 

Gaste wat na DeVosRus gekyk het, het ook belangstelling getoon in die volgende lekke plekke:

Vanaf R700 per nag (vir 2 mense)

Aanvaar aanlynbetaling deur LekkeSlaap.co.za   
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | [email protected]

// Hotjar AB false