Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

@DeVosRus Gastehuis

Gastehuis
Spesiale Aanbod 10% af

Kry 10% af (minimum twee nagte se verblyf). Geldig vir verblyf vanaf 3 Apr 2024 tot 30 Apr 2024.

  • Kapasiteit: 12 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Stinkhoutstraat 14, Kathu, 8446, Noord-Kaap
  • Geen kinders onder 10
  • Vanaf R1 150 R1 035 per nag, vir 2 mense

Beskrywing

@DeVosRus Gastehuis is in 'n woonbuurt in Kathu in die Noord-Kaap. Daar is geen beurtkrag by Devosrus Gastehuis nie. Die verblyf is ideaal vir sakereisigers of as 'n oornagstop vir diegene wat na Namibië, Botswana. Kgalagadi of Augrabies reis.

Verblyf is beskikbaar in 6 selfsorg-kamers en 3 van die kamers het elk 'n dubbelbed en die ander 3 kamers het elk 'n dubbel- en driekwartbed. Sommige kamers het 'n 70" slim-TV en gaste kan hul eie besonderhede gebruik om Netflix of Showmax te kyk. Al die kamers het en-suite badkamers wat 'n instapstort, toilet en 'n wasbak het. Verder is daar lugversorging, gratis onbeperkte WiFi (met ekstra versenders) en 'n platskerm-TV met die volle DStv-pakket. Daar is 'n groot yskas, mikrogolfoond, tafels en stoele in elke kamer. Elke kamer kamer het sy eie geiser sowel as 'n waterversagter.

Parkeerplek word voor die kamers voorsien en daar is geslotekring-televisiekameras op en buite rondom die perseel. Die parkeerplek kan nie van die straat af gesien word nie.

Daar is 'n 11 m lange swembad en 'n 80 000 liter-khoidam.

Kenmerke

Afrikaans
Swembad
Gratis WiFi

Geriewe

  • Swembad
  • Wasgoeddiens
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Satelliet-TV
  • Selfsorg
  • Daaglikse Skoonmaakdiens
  • Skoonmaakdiens Op Versoek
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite op perseel

  • Swem

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Parkeerplek

  • Agter Elektriese Hek
  • Onderdakparkering
  • Parkering Van Die Straat Af

Betaalopsies op Perseel

  • Visa
  • Mastercard
  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Opsomming van Resensie

4.8 uit 5van 48 resensies vir @DeVosRus Gastehuis
Netheid
4.9/5
Diens
4.8/5
Ligging
4.7/5
Veiligheid
4.9/5
Waarde vir geld
4.8/5

Jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.8/5

Arista Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 48

Jaar gelys 6

Ligging

  • Stinkhoutstraat 14, Kathu, 8446, Noord-Kaap
  • Gaste dink @DeVosRus Gastehuis het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf R1 150
R1 150 R1 035
per nag, vir 2 mense
Vanaf R1 150
R1 150 R1 035
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 12 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Stinkhoutstraat 14, Kathu, 8446, Noord-Kaap
  • Geen kinders onder 10
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA32c10773afa2394073a9758cc09d1be7bc7a8df9aba4d1858fd01986ae716f72ccd56dd02a627c3ca25eacf2249682cfb51b?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 was R1 150 nouVanaf R1 035 per nag, vir 2 mense 48 5 1 5 14 Stinkhout Street Kathu 8446 Noord-Kaap 021 201 8901 14:00-20:00 10:00 -27.687808553467 23.044001475009
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem