Dew-Droppe-Inne

Voeg by Gunstelinge

 

Beskrywing

Dew-Droppe-Inne is 'n lieflike selfsorgvakansiehuis, ideaal vir 'n gesin en vriende, wat in Marloth Park-bewarea geleë is en aan die Krugerwildtuin grens. Die huis is net 3 minute se stap vanaf die Krantz-uitkykpunt teen die Krokodilrivier wat Marloth Park en die wildtuin skei.

Dié huis het slaapplek vir 10 gaste en beskik oor 5 slaapkamers, 4 badkamers waarvan 3 en suite is, asook 'n oopplan-kombuis, -eetarea en -leefarea.

Elke slaapkamer het 'n dubbelbed of 2 enkelbeddens, asook 'n plafonwaaier. 3 kamers het en suite-badkamers en die ander 2 kamers het lugversorging. Die selfsorgkombuis is volledig toegerus. Die leefarea het lugversorging, 'n platskerm-TV en DStv is op versoek beskikbaar. Daar is ook 'n lieflike plonspoel en 'n boma met 'n braai-area.

Daar is verskeie voëls, bokke, vlakvarke, sebras, muishonde en kameelperde in Marloth Park en om die huise, so jy kan moontlik 'n besoek te wagte wees.

Slaapplek

'n Bespreking by Dew-Droppe-Inne sluit in:

Slaapkamer 1 - Huisves 2 persone
1 x Koninggrootte-bed

Slaapkamer 2 - Huisves 2 persone
1 x Koninggrootte-bed

Slaapkamer 3 - Huisves 2 persone
1 x Dubbelbed

Slaapkamer 4 - Huisves 2 persone
1 x Dubbelbed

Slaapkamer 5 - Huisves 2 persone
2 x Enkelbed / Driekwartbed

Kenmerke

  •  Afrikaans
  •  Swembad
  •  Braaiplek
  •  Veilige Parkering

Aktiwiteite Naby

  •  Groot 5
  •  Voëlkyk
  •  Wildritte
  •  Wildkyk
  •  Bergfietsroetes
  •  Swem

Aktiwiteite op perseel

  •  Voëlkyk
  •  Wildkyk

Badkamer

  •  Bad
  •  En-suite
  •  Stort
  •  Seep

Elektriese Toebehore

  •  Yskas
  •  Haardroër
  •  Mikrogolfoond
  •  Oond
  •  Stoof

Geriewe

  •  Swembad
  •  Braaiplek
  •  Kombuisgeriewe
  •  Geen Rook Binnenshuis
  •  Selfsorg

Hier praat ons

  •  Afrikaans
  •  Engels

Kamergeriewe

  •  Lugversorging
  •  Waaier

Parkeerplek

  •  Veilige Parkering
  •  Parkering Van Die Straat Af

Vermaak

  •  Gedeelde DSTV
  •  TV

Kaart Meer oor die omgewing 

Gaste wat na Dew-Droppe-Inne gekyk het, het ook belangstelling getoon in die volgende lekke plekke:

Vanaf R1 950 per nag (plek vir 10)

Aanvaar aanlynbetaling deur LekkeSlaap.co.za   
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za