DeWetsHof Overnight Accommodation

Voeg by Gunstelinge

 

Beskrywing

DeWetsHof Overnight Accommodation is 'n stylvolle en ruim eenheid in 'n stil woonbuurt in Lichtenburg. Die eenheid is ideaal vir sakereisigers of diegene wat op soek is na 'n gerieflike oornagstop. Dit is naby die winkels, restaurante en hoofweë.

Die oopplan-eenheid beskik oor lugversorging, 'n dubbelbed en 'n slaapbank, en het slaapplek vir 4 gaste. Die badkamer het 'n stort, toilet en 'n wasbak.

Die kombuis is met 'n stoof, oond, mikrogolfoond, yskas, koffie- en teemaakgeriewe, breekware en eetgerei toegerus.

Die leefarea het gemaklike sitplek en 'n TV met volledige DStv. Gaste het ook toegang tot gratis WiFi.

Daar is 'n privaat buitebraai waar gaste lekker maaltye saam kan voorberei.

Die eenheid spog met 'n privaat ingang en veilige onderdakparkeerplek.

Slaapplek

'n Bespreking by DeWetsHof Overnight Accommodation sluit in:

1 x Dubbelbed
1 x Kinderbank vir 2

Kenmerke

  •  Afrikaans
  •  Braaiplek
  •  Troeteldiere indien gereël
  •  Veilige Parkering
  •  Gratis WiFi

Badkamer

  •  En-suite
  •  Stort
  •  Seep
  •  Toiletware

Betaalopsies op Perseel

  •  Kontant
  •  Elektroniese Fondsoorplasing

Elektriese Toebehore

  •  Yskas
  •  Mikrogolfoond
  •  Oond
  •  Stoof

Geriewe

  •  Braaiplek
  •  Kombuisgeriewe
  •  Geen Rook Binnenshuis
  •  Malaria-vrye streek
  •  Troeteldiere indien gereël
  •  Satelliet-TV
  •  Selfsorg
  •  Daaglikse Skoonmaakdiens
  •  Gratis WiFi
  •  WiFi

Hier praat ons

  •  Afrikaans
  •  Engels

Kamergeriewe

  •  Lugversorging
  •  Eetkamer
  •  Verekombers
  •  Klein Kombuis
  •  Sitkamer

Parkeerplek

  •  Veilige Parkering
  •  Agter Elektriese Hek
  •  Onderdakparkering
  •  Parkering Van Die Straat Af

Vermaak

  •  Boeke en Tydskrifte
  •  DVD
  •  Eksklusiewe DSTV
  •  TV

Kaart Meer oor die omgewing 

Gaste wat na DeWetsHof Overnight Accommodation gekyk het, het ook belangstelling getoon in die volgende lekke plekke:

Vanaf R1 600 per nag (vir 4 mense)

Aanvaar aanlynbetaling deur LekkeSlaap.co.za   
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za