Keimond Akkommodasie by DeWetsRus | LekkeSlaap
+11

DeWetsRus

Selfsorg

Kliek op enige tarief om 'n meer volledige prysberekening te sien.

Ekstra Fooie

Bo en behalwe die tariewe in die tabel hieronder, hef die instansie ook 'n eenmalige R 300 skoonmaakfooi per bespreking.

Winteraanbod 20% af

Kry 20% af. Geldig vanaf 10 Mrt 2020 tot 1 Okt 2020.

Belasting en Ekstras

Tariewe geld vir selfsorgverblyf.
Let asb. op dat dele van die huis via 'n trap bereik word en dit moontlik nie vir klein kinders, bejaardes of gaste met gestremdhede geskik is nie.
Troeteldiere word ongelukkig nie toegelaat nie.

Kansellasiebeleid - Streng
Ons Covid-19-waarborg: Ons sal altyd ’n 100%-terugbetaling gee indien reisbeperkings weens Covid-19 jou bespreking affekteer. Lees meer
Meer as 1 maand voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Meer as 2 weke voor die inkloktyd 25%van die deposito word terugbetaal
Minder as 2 weke voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
was R3 000
Vanaf R2 400
per nag (plek vir 10)
was R3 000
Vanaf R2 400
per nag (plek vir 10)
was R3 000
Vanaf R2 400
per nag (plek vir 10)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 10 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 17:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Crane , Keimond, 5260, Oos-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://d288tngog90ix0.cloudfront.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAy0NMJXrYyEmBfzM5mFUnuzJ5qLOMInXUtxh6TTpeuWSIlPdzHY?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format was R3 000, nou Vanaf R2 400  per nag (plek vir 10) 22 Crane Crescent Kei Mouth 5260 Oos-Kaap 086 999 0018 14:00-17:00 10:00 -32.676771526754 28.374686190573
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za