LEKKE
PLEKKE
LEKKE
PRYSE
LEKKE
VEILIG
 by DeWit Farmhouse | LekkeSlaap
+13

DeWit Farmhouse

5 resensies
Selfsorg

Opsomming van Resensie

5 uit 5van 5 resensies vir DeWit Farmhouse
Netheid
5.0/5
Diens
5.0/5
Ligging
5.0/5
Veiligheid
4.8/5
Waarde vir geld
5.0/5
Donna L - Jan 2020
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Donna L
Gesin met tieners

Absoluut fantasties.

Absoluut wonderlike plek om te ontspan en weer met mekaar te skakel sonder telefone en TV om een te lei. Ware familie-ervaring sal ek vir almal aanbeveel.

Dié resensie is vertaal,kliek hierom die oorspronklike weergawe te sien.

Absolutely awesome.

Absolutely awesome place to relax and re-connect with one's family without phones and TV to distract one. True family experience I would recommend to all.

Jy lees die oorspronklike resensie,kliek hierom die vertaalde weergawe te sien.

Charl R - Okt 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Charl R
Gesin met tieners

Goed toegerus met uitstekende diens, lekker bederf met tuisgebakte plaasbrood.

Sien sterre.

Louise H - Aug 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Louise H

Vriendelik, baie behulpsaam, hulle het uit hul pad gegaan om ons welkom te laat voel.

Sal enige tyd terug gaan, en vir seker aanbeveel, baie netjies en goed toegerus, eienaars baie vriendelik en doen baie moeite.

Jaap C - Jan 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jaap C

Fantasties.

Ons is vriendelik ontvang en was aangenaam verras om die oulike kothuis in die pragtige omgewing aan te tref. Ons verblyf was heerlik en Andre en Nanda het regtig moeite gedoen om ons te laat tuis voel. Sy het vir ons die heerlikste varsgebakte brood gebring en daar was vol lop hout vir die braai elke aand. Die rustigheid is kos vir 'n mens se siel. Sal beslis weer gaan.

Gené W - Nov 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Gené W
Saam met eggenoot / lewensmaat

Heerlike wegbreek naby Pretoria.

Heerlike wegbreek naby Pretoria. Die eienaar is baie gasvry en ons is bederf met 'n brood en 'n geskenk. Baie dankie.

Vanaf R850
per nag (plek vir 8)
Vanaf R850
per nag (plek vir 8)
Vanaf R850
per nag (plek vir 8)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 8 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Dwarsfonteinplaas, Langs die R30, Derby, 0347, Noordwes
  • Alle ouderdomme is welkom
https://d288tngog90ix0.cloudfront.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAc4elYUzUOlUq6QztGEyM16ZbFZKX3D5YXpypmmjBhNc89zOpNs?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format Vanaf R850  per nag (plek vir 8) 5 5 1 5 Farm Dwarsfontein Off the R30 0347 Noordwes 086 999 0018 14:00-19:00 10:00 -26.025044 27.05782
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!