LEKKE
PLEKKE
LEKKE
PRYSE
LEKKE
VEILIG
 by Di Bus Stop Adventures and Guest Farm | LekkeSlaap
+31

Di Bus Stop Adventures and Guest Farm

  • Kapasiteit: 525 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: R712, Clarens, 9707, Vrystaat
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Vanaf R320 per nag (vir 2 persone)

Beskrywing

Di Bus Stop Adventures and Guest farm is in 'n rustige vallei tussen die pragtige Malutiberge en grens aan die Golden Gate Nasionale Park. Dit is sowat 15 km van Clarens af.

Verblyf is beskikbaar in 6 eenhede en kampeerplekke. Die eenhede sluit in: The Farm House, Mayfly Hut, The Farm Cabin, The Hunter's Hut, The Stonefly Hut en Fisherman's Hut. Die kampeerplekke is tussen die berge en die dam. Daar is braaigeriewe, ablusiegeriewe, elektrisiteit en 'n kamp-opwasarea. Maklik toeganklik vir kampwaens en karavane.

Geriewe op die perseel sluit in 'n restaurant, konferensiegeriewe, 'n braai-area en 24 uur-ontvangs. Troeteldiere word toegelaat indien dit vooraf gereël is. Daar is verskeie aktiwiteite op die perseel soos voëlkyk, bergfietsry, swem, fietsry en wildkyk.

Naby geleë aktiwiteite sluit in perdry, wildritte, bergfietsry, kunsvlieghengel, begeleide staproetes, tennisspeel en wildkyk.

Kenmerke

Afrikaans
Braaiplek
Troeteldiere indien gereël
Veilige Parkering
Konferensiegeriewe

Geriewe

  • 24-uur Ontvangs
  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Troeteldiere indien gereël
  • Restaurant op Perseel
  • Selfsorg
  • Daaglikse Skoonmaakdiens
  • Konferensiegeriewe

Aktiwiteite op perseel

  • Voëlkyk
  • Fietsry
  • Wildkyk
  • Bergfietsroetes
  • Swem

Aktiwiteite Naby

  • Perdry
  • Kunsvlieghengel
  • Visvang
  • Voëlkyk
  • Fietsry
  • Wildritte
  • Wildkyk
  • Begeleide Wandelpaaie
  • Bergfietsroetes
  • Swem
  • Tennis

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Maaltye Aangebied

  • Ontbyt
  • Aandete Op Versoek
  • Middagete
  • Piekniekmandjies Op Versoek
  • Piekniek-middagete
  • Tee

Konferensiegeriewe

  • Dataprojektor
  • DVD-speler
  • Witborde
  • Skuifie-projektor
  • Plek vir 50 of meer afgevaardigdes

Parkeerplek

  • Veilige Parkering

Betaalopsies op Perseel

  • Visa
  • Mastercard
  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Opsomming van Resensie

4.3 uit 5van 86 resensies vir Di Bus Stop Adventures and Guest Farm
Netheid
4.1/5
Diens
4.1/5
Ligging
4.6/5
Veiligheid
4.5/5
Waarde vir geld
4.2/5

Ligging

  • R712, Clarens, 9707, Vrystaat
  • Gaste dink Di Bus Stop Adventures and Guest Farm het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf R320
per nag (vir 2 persone)
Vanaf R320
per nag (vir 2 persone)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 525 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: R712, Clarens, 9707, Vrystaat
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJDM3OGEyMmY1LWI4YTMtNGY4MC05YjYwLTFiNjE2MTI2NTI4ZQ?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R320  per nag (vir 2 persone) 86 5 1 5 R712 Clarens 9707 Vrystaat 086 999 0018 14:00-20:00 10:00 -28.505602506205 28.560203588955
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!