LEKKE
PLEKKE
LEKKE
PRYSE
LEKKE
VEILIG
 by Diamond Frost Self-catering | LekkeSlaap
+13

Diamond Frost Self-catering

1 resensie
Selfsorg
  • Kapasiteit: 8 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 21:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Frankfort-rylaan 62, Evander, 2280, Mpumalanga
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Vanaf R1 600 per nag (plek vir 8)

Beskrywing

Diamond Frost Self-catering bied gemaklike verblyf vir groepe of kontrakteurs in die sonderlinge dorpie Evander, 8 km noordwes van Secunda in Mpumalanga.

Die huis bied slaapplek aan 8 gaste en bestaan uit 4 slaapkamers, 2 badkamers en 'n oopplan-kombuis en -leefarea. Daar is 3 slaapkamers in die hoofhuis wat elkeen 2 enkelbeddens het en daar is ook 'n aparte woonstelletjie wat nog 2 enkelbeddens het. Elke badkamer het 'n stort, toilet en 'n wasbak.

Die ruim kombuis is volledig toegerus met 'n yskas-vrieskas, broodrooster, ketel, mikrogolf, breekware en eetgerei. Die eetarea het sitplek vir 6 gaste en die sitkamer het 'n gemaklike sitkamer-suite en 'n TV.

Nabygeleë besienswaardighede sluit Graceland Gholfklub, Graceland Kasino en Lake Umuzi Waterfront.

Slaapplek

’n Bespreking by Diamond Frost Self-catering sluit in:

Enkelbed / Driekwartbed
Slaapkamer 1
Plek vir 2 persone
2 xEnkelbed / Driekwartbed
Enkelbed / Driekwartbed
Slaapkamer 2
Plek vir 2 persone
2 xEnkelbed / Driekwartbed
Enkelbed / Driekwartbed
Slaapkamer 3
Plek vir 2 persone
2 xEnkelbed / Driekwartbed
Enkelbed / Driekwartbed
Slaapkamer 4
Plek vir 2 persone
2 xEnkelbed / Driekwartbed

Kenmerke

Afrikaans
Veilige Parkering

Geriewe

  • Gastesitkamer
  • Kombuisgeriewe
  • Wasgoeddiens
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Malaria-vrye streek
  • Satelliet-TV
  • Selfsorg
  • Daaglikse Skoonmaakdiens

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Maaltye Aangebied

  • Aandete Op Versoek
  • Etes Op Versoek

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Agter Elektriese Hek

Betaalopsies op Perseel

  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Opsomming van Resensie

5 uit 5van 1 resensie vir Diamond Frost Self-catering
Netheid
5.0/5
Diens
5.0/5
Ligging
5.0/5
Veiligheid
5.0/5
Waarde vir geld
5.0/5

Ligging

  • Frankfort-rylaan 62, Evander, 2280, Mpumalanga
  • Gaste dink Diamond Frost Self-catering het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf R1 600
per nag (plek vir 8)
Vanaf R1 600
per nag (plek vir 8)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 8 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 21:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Frankfort-rylaan 62, Evander, 2280, Mpumalanga
  • Alle ouderdomme is welkom
https://d288tngog90ix0.cloudfront.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJDc5NTE3NWFlLTQwZDgtNDI3ZC1iMmVlLWE2Mjg2MTJlMzg5Nw?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format Vanaf R1 600  per nag (plek vir 8) 1 5 1 5 62 Frankfort Drive Evander 2280 Mpumalanga 086 999 0018 14:00-21:00 10:00 -26.479565 29.11903
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!