Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Diamond Rose Gastehuis

B&B
  • Kapasiteit: 27 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Hobsonstraat 18, Clubville, Middelburg, 1050, Mpumalanga
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Vanaf R1 176 per nag, vir 2 mense

Beskrywing

Diamond Rose Gastehuis bied lieflike verblyf in die dorp Middelburg in Mpumalanga en is lekker naby die Middelburg Mall, Loskopdam, Middelburg Country Club en Ribbokkloof.

Verblyf word gebied in 12 slaapkamers wat elk 'n en suite-badkamer met 'n stort het. Daar is 6 kamers met dubbelbeddens, 3 kamers met enkelbeddens, 1 kamer met 'n koningingrootte-bed, 2 enkelbeddens en 'n slaapbank, 1 kamer met 'n koningingrootte-bed en 'n slaapbank. Elke kamer het sy eie ingang en 'n stoep met 'n sitarea. Elke kamer het ook 'n TV met DStv, WiFi, 'n mikrogolf, yskas, tee- en koffiemaakgeriewe en 'n haardroër.

'n Bababad en -stoeltjie is ook beskikbaar.

Die verblyf het 'n sonkragstelsel en 'n kragopwekker, asook boorgatwater en 'n Jojo-tenk.

Gaste kan in die swembad op die perseel swem en die braai-area gebruik. Daar is parkeerplek op die perseel.

Daar is verskeie aktiwiteite in die omgewing, soos gholf, tennis, voetslaan, fietsry, bergfietsry, swem, voëlkyk en wildkyk.

Kenmerke

Afrikaans
Swembad
Braaiplek
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • Swembad
  • Braaiplek
  • Gastesitkamer
  • Wasgoeddiens
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Persoonlike Kluis
  • Satelliet-TV
  • Daaglikse Skoonmaakdiens
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite op perseel

  • Swem

Aktiwiteite Naby

  • Perdry
  • Visvang
  • Forelhengel
  • Voëlkyk
  • Fietsry
  • Bergfietsroetes
  • Swem
  • Tennis

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Maaltye Aangebied

  • Ontbyt
  • Aandete Op Versoek
  • Tee
  • Etes Op Versoek

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Agter Elektriese Hek
  • Onderdakparkering
  • Parkering Van Die Straat Af

Betaalopsies op Perseel

  • Visa
  • Mastercard
  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Opsomming van Resensie

4.6 uit 5van 26 resensies vir Diamond Rose Gastehuis
Netheid
4.6/5
Diens
4.7/5
Ligging
4.6/5
Veiligheid
4.8/5
Waarde vir geld
4.5/5

Ligging

  • Hobsonstraat 18, Clubville, Middelburg, 1050, Mpumalanga
  • Gaste dink Diamond Rose Gastehuis het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R1 176
per nag, vir 2 mense
Vanaf
Vanaf R1 176
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 27 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Hobsonstraat 18, Clubville, Middelburg, 1050, Mpumalanga
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAbebc90fecb7c95d47551f3166cb0208eb17cffecf50b93c843c31ccfb868b6af74b86ab8b58a11d586d2c897f8d398b2b28b?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 176 per nag, vir 2 mense 26 5 1 5 18 Hobson Street Clubville 1050 Mpumalanga 021 201 8901 14:00-20:00 10:00 -25.783836866221 29.439605093254